Dinsdag 12 Januarie 2021

Wat nou met WhatsApp? Die Telegram Opsie.

Nou ja, terwyl almal nou van WhatsApp na Telegram oorskakel, wil ek net noem dat ons voortgaan met ons WhatsApp bediening vir nou. 

As jy egter ook besluit om oor te gaan na Telegram... Ek gebruik die App ook lank reeds. Daar is egter voor en nadele op elkeen. 

(As jy meer daaroor wil lees, kyk op ons Technology Facebook Blad: 

https://www.facebook.com/techwise7/


Nogtans, welkom om eerder hier op ons Telegram-Groep aan te sluit..

Klik net op die skakel hieronder... 

https://t.me/joinchat/VqXw-fCI2ms6cUf7

Wees geseënd, 

KONINKRYKSFOKUS KOFIE.PROJECT olv Chris Visser.

Geen opmerkings nie: