Donderdag 20 April 2023

Donation / Payment for Books to support our Kofie-project


Donasies om te Help met die borg van Advertensies:

L.W. Ons 'VRA' nie net DONASIES nie; Ons 'GEE' graag van ons kant ..

Vir elke Donasie - GEE ons graag... 'n Eboek van jou keuse om af te laai van ons Boekwinkel...


 Support us by buying a Book in our Bookshop...

To Donate - use any of the following methods

Or Donate for Our KoFie-Project via our
International PayPal-Account:
To Donate via PayPal... Click here
Or...Click on the Logo Underneath


Sondag 09 April 2023

'n Dringende "Moet Kyk" - Ontstellende nuus van die Sendingveld

'n Dringende "Moet Kyk" Video -

Ontstellende Nuus uit die Sendingveld

Lourens en Marie met hulle kinders werk reeds 16 jaar in Papua New Guinea. Besondere Kerkplanting en opleiding het plaasgevind... Prys die Here! Maar luister gerus. Hulle het ons gebede en steun nou dringend nodig. Al getuig Lourens steeds van God se trou. * Lees gerus hulle Getuienisverhaal daaroor soos aanvanklik geskryf in 2008 in die Boek "So... het God my geroep. En was Hy nie getrou nie - In die hoofstuk... 💥DIE LANG PAD NA PAPUA NEW GUINEA💥vertel Lourens en Marie Laureti hulle Roepingsgetuienis. Hierdie was hulle verhaal in 2008 toe alles begin het. Laai dit gratis hier af en lees gerus! 👇👇👇

https://1drv.ms/b/s!AkbjILxod8D_hdw3Fd5yI561FXJ6XQ?e=RaTsD0 Maar baie dinge het sedertdien in hulle lewens verander.... Vir meer oor hulle huidige bediening kyk ook hierna... * Testimony: Lourens: https://youtu.be/mR_fZdIpeko * Info of Papua Neu Guinea: https://youtu.be/o1KC0rQTq0o * Their Mission work: https://youtu.be/5VFK-g4IESA * Church Visitation: https://youtu.be/Q3zJalYv6_8 Read their Family Newsletter from February 2022:

https://blogs.ethnos360.org/lourens-laureti/2022/02/25/scattered-family-bound-by-love/ OM HULLE FINANSIEEL TE ONDERSTEUN: PLEASE CONSIDER HELPING THEM! Thank you for your part in this huge process of seeing God's Church planted and developing in Papua New Guinea. Your prayers and financial support and making a tangible difference in lives and communities. Would you consider supporting this partnership financially? - If you would prefer to contribute directly into an organizational ministry fund please contact our head office at finance-office_hq@ntm.org and specify donations to be made in the “Church Liaison: East” account in Papua New Guinea. - Or contribute directly into our account by clicking on the following link: “Supporting the national leaders in PNG" and specify it as for “National Leadership Development”.

- or if you’re from South Africa you can make donations into the following account, again specifying for “National Leadership Development”. Lourens Laureti Standard Bank Savings Account number: 238403122 Branch: Cresta Skryf aan hulle… lourens_laureti@ntmpng.org marie_laureti@ntmpng.org WhatsApp Lourens by +675 7075 2452 *********************************************************** Let's Connect with KONINKRYKSFOKUS - KINGDOM FOCUS Watch Recommended Playlist – https://www.youtube.com/@koninkryksfokus7820/playlists * Besoek ons KoFie-Projek op Facebook - facebook.com/KoFie.project

My Goeie Vrydag belewenis -

Donker Vrydag is Goeie Vrydag, maar ai...

💥Goeie Vrydag was vir my 'n dag van groot kontraste. Die Paas- erediens was so aangrypend. Die lydings en lofliedere was spesiaal! Net weer die besef: Hy het dit vir my gedoen. 

Ons vier op hierdie donker Vrydag ... Jesus het gesterf! 

Sy lyding en kruisdood was 'n realitei... om my skuld af te skryf, my sonde te vergewe, my (ons almal in die kerk om my) en toe dink ek ook hoe vêr en wyd hierdie boodskap tref - die hele verlore wêreld met God te versoen. 



💢Maar ek dink ook aan wat ek die middag gaan beleef... En ek wonder...?

💥Die hoogtepunt tydens Goeie Vrydag se erediens:  die leraar se uitnodiging vir mense wat daardie Kruisdood van Jesus vir hulle self wil toeëien; Hom in die geloof as hulle verlosser en Here wil aanvaar. Baie mense reageer, opwindend om te dink wat deur elkeen se gedagtes gaan. Om hulle verhouding met Jesus af te skop en onder leiding van sy Gees 'n nuwe pad te loop. 

💥Die gebruik van die Nagmaalstafel se tekens bevestig dit opnuut - hierdie Evangelie kom van vêr en is waar! Dis Sy Liggaam en Bloed wat eenmaal gevloei het... Om ons te herinner, ons geloof Opnuut te bevestig en te versterk! 

En dan uit die kerk uit te stap en te hoor... Hierdie donker Vrydag is Goeie Vrydag, alhoewel dit pyn en dood gedenk, want SONDAG KOM NOG!

En dan die Groot Debat

💢En dan die middag... Ek is uitgenooi deur 'n Christen-Apologeet om hulle te ondersteun by "DIE GROOT DEBAT" -  'n debat met Moslems oor die tema "CRUCIFIXION & RESURRECTION OF JESUS CHRIST: FACT OM FICTION?" 



🤔Ja, op Goeie Vrydag is dit die tema wat hulle wil hanteer. 

👉'n Bekende Islam Shaikh uit Egipte (Shaikh Ibrahim Abdullahi teen Pastor Michael Mahomed).

💢Tyd 13:30, ongeveer 200-300 Muslims wat ons aanstaar, en ons bendetjie van 7 Christene. 

💥Pastor Michael ken Islam se geloof en hulle Quran. Sy goeie navorsing oor Islam sien jy as jy sy boek "Islam  Re-examined" lees. Maar hy laat hom ook nie afsit nie.

💢Wanneer die Shaikh met sy aanbieding net vir die gehoor speel en as die gehoor die Shaikh telkens toejuig (Alhua Akbar) as hy "die Christene op hulle plek sit nie" - dan wys Pastor Michael hulle daarop dat hulle lawaai nie die Shaikh se leuens wat hy vertel gaan waar maak nie.

💢Hy sê om te verkondig dat Jesus gesterf het, is fiksie want dis dan wat die Quran sê.

😭Pastor Michael wys onverskrokke op hulle dwaling, beide uit hulle Quran (volgens die Arabiese teks), maar deel ook die boodskap van die Bybel. Jesus het gesterf, maar HY HET OOK OPGESTAAN! Hy leef!


So gaan die dag verby. 'n Lang dag wat na 4 eers eindig. (Vier persone kry selfs tussendeur kans om in die openbaar ook nog 'n "Shahada" te doen... (sê die rympie agter my aan ... En nou is julle Muslims). 

Dit sou nog 'n langer dag gewees het, as hulle wat besig is met hulle Ramadan-vas nie skielik besef het dis naby aan die tyd om die vas te breek nie. Nou gaan daar geëet word!

🤔Was die oefening op Goeie Vrydag die moeite werd? 

👉Ek glo daar is Muslims wat weer hulle Quran gaan herlees.

📖En hopelik ook dalk na die Bybeltekste gaan kyk.✝️

En ons het goeie kontakte opgebou om op te volg... En heelwat literatuur kon uitdeel.

🛐Al wat nou nog oorbly, is gebed! As God nie die sluier van Muslims se oë en verstand afhaal nie, sal hulle nie kan glo nie!