Lukas 10 Transformasie (L-10-T) Dokumente en inligting
Kyk na die verduidelikende Video
1. Die L-10-T handleiding in Afrikaans. Hierdie is die volledige handleiding.
2. Die Verkorte L-10-T Handleiding in Afrikaans. Hierdie is 'n 4 bladsye opsomming van die gewone handleiding (80 bladsye). Mense gebruik dit wanneer hulle 'n groot gehoor oplei, maar die kopiëring van 80 bladsye vir elk persoon sou te duur wees. Dit is verkieslik dat elke persoon die volledige handleiding moet kry.
3. Die L-10-T Engelse Equipping Manual -100pages
4 The shortened L-10-T English Equipping Manual (also called the "Radical". (4 pages)
No comments:
Post a Comment