Vrydag 20 Maart 2020

KoFie-Project verslag - Maart 2020


  1. Vriende, Chris Visser van Koninkryksfokus hier. 
  2. Ons deel periodiek inligting van ons bediening aan jou as deel van ons KoFie-Project☕
  3. ☕ (KoFie = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie).
  4. ☕Ons probeer met ons projek die Evangelie veral aan Onbereiktes (soos Moslems), maar ook met alle ander mense, te deel. 
  5. Ons gebruik hoofsaaklik Facebook, maar ook ander Platforms soos... 
  6. ★Twitter (Vischris1), 
  7. ★WhatsApp (No +27671957980) of 
  8. ★Telegram (Forgive More - VisChris, by dieselfde nommer) 

  9. 🙏 Bid asb. vir ons pogings, dat meer mense wêreldwyd die Evangelie sal hoor (Mat 24:114)

  10. ❎ [Antwoord asb. met die Woord "KoFie-Bid" as jy onderneem om gereeld hiervoor te bid. Dan hou ons jou spesifiek op hoogte] ❎

  11. ♦️Jy behoort hierdie getuienis op Facebook baie insiggewend te vind. Dis iemand wat vir 50 jaar 'n oortuigde Moslem was voor hy Jesus Christus op 'n merkwaardige wyse ontmoet het.

  12. 🔴Mens leer ook baie van die respons van een Moslem op hierdie verhaal. 
  13. Hy maak o.a. die evangelie af as Fake News.
  14. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=527620644555183&id=130393010944617
  15. 🙏Bid asb vir hierdie man: Suleiman Abbas.