Donderdag 30 Julie 2020

Ds Herman Grobler's book about Depression. (Buy, Read and Share)

DEPRESSION - HOW GOD GUIDES ME.

My book on depression of which I posted on Face Book is now available as an e-book at R50.00. 
You can read one of the Posts from the book here...

The Afrikaans version should be available soon.
If you are interested, pay the amount of R50.00 in my bank account underneath, 
with your name so that I can identify your deposit. 
Indicate: Afrikaans or English.
Then e-mail proof of payment so that I can forward the book to you. 

email: bibledifferences@gmail.com
Bank info:
H.J.Grobler,
FNB Cheque No 62784152599
Branch Code: 251545

Maandag 27 Julie 2020

A small KoFie.project report.

A short summary of our Most Engaging Posts on the Page "Conversation with Muslims".
Dankie vir almal wat dit vir ons moontlik maak.
Mag diegene wat die Goeie Nuus boodskap so hoor, dit verstaan en hulle harte oop wees om die Goeie Herder te begin volg.

Vrydag 24 Julie 2020

Kom drink nog 'n KoFie saam met ons...

Vriende, julle is teen die tyd goed bekend met ons KoFie-projek.
Waarvoor staan KoFie nou weer? = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie!
  1. Tevore is reeds heelwat gedeel oor ons Duduza-kosprojek. (Ons stuur weekliks 'n 30-pak VeggieMeat na 'n pastor daar om in sy kerkplantingsprojek uit te deel - Dankie vir Donasies wat gereeld daarvoor inkom)
  2. Dan is KoFie...die Verspreiding van die Evangelie via Sosiale Media.
Lees gerus meer daaroor op ons FB Blad: 
  • Ons plaas "Posts" op Facebook, Twitter, WhatsApp e.a. met Getuienisse, Bybelboodskappe ens. Die mees gewildste artikels versprei ons verder d.m.v. Advertensies op Facebook.
  • Ons Fokus meesal op Onbereikte groepe, maar gebruik ons 11 Blaaie om ook Gelowiges te bemoedig en te motiveer. Ons fokus verder om Positiewe Koninkryksbeginsels te propageer in die Politiek, Ekonomie, Besigheid, Tegnologie, S.A.Township-inwoners en Afrika kerkleiers. 
  • Ons vorder stadigaan om ook mense van ander tale te bereik. (Google Translate is baie nuttig hierin). Ons Franse Blad groei stadig.
Statistiek: Ons reikwydte -Mense wat gereeld bereik word.
  • Moslemblaaie: al twee blaaie saam bereik tans..13,800 mense.
  • Ons Admin-groepie wat hierin help: 11 KoFie-sendelinge (ons voorsien 'n klein hulpfonds vir 2 om Data/lugtyd aan te koop)
  • Ons Donateurs: 15 Gereeld; nog ander Periodiek (Groot Dank!)
  • Heel belangrikste: KoFie-projek Voorbidders: 200 op Facebook; 41 op WA.
  • Ons totale reikwydte is tans meer as 40,000 mense.
  • OPSOMMEND: Dankie! en Prys die Here! Gee Hom al die Lof!
Nuutste opgewondenheid:
  • Verstommende deurbrake in die Moslem wêreld (Ek is steeds besig om 'n verslaggie daaroor op te stel).
  • Moslems maak nie maklik oop op Sosiale Media nie; Versoeke vir hulp en gebed is skaars. Die afgelope tyd het ek gevind dat deur 'n WhatsApp nommer te verskaf, reeds 43 daarop reageer het en kan mens baie meer persoonlike gesprekke aanknoop. 
  • 'n Urdu-sprekende Pakistani het so die wens uitgespreek om meer van die evangelie te leer. Ek het hom aan 'n Pakistani gelowige-vriend oorhandig om verder op te volg.
Hoe kan ons vriende die KoFie-projek ondersteun?
  • GEBED: Dankie dat jy nou en dan op die blaaie inloer en daarvoor bid.
  • FONDSE: Ons bedoeling is nie om geld te "vra" nie! Ons wil eerder gee!
  • "Koop" 'n Boek in ons Boekwinkel en Ondersteun ons KoFie-projek so. 


* Laai gerus die volgende Boek GRATIS af; Wees geseënd en lekker lees!


 
Vir Betaling van Boeke of Donasies: 


Maandag 20 Julie 2020

BANKBESONDERHEDE vir Donasies / Betalings vir ons KoFie-project

Moontlikhede vir inbetalings vir ons KoFie-project  

1) DUDUZA COMMUNITY: Donate directly in the account of Moeggesukkel
[FNB 62339143753 Cheque Acc, Branch: 250655; Reference: Chris Visser]

2) Or direct to our Koninkryksfokus Account:

3) In the Bank Account of your Choice:
👉 FNB Bank:  Kingdom Focus - Acc 62676823307
👉 ABSA Bank: Vissers vir Christus - Acc 230156042


Sondag 19 Julie 2020

Bid vir ons KoFie-project / Pray for our KoFie Ministry.

Hanlie du Plessis is een van ons medewerkers by ons Kofie-projek, spesifiek by ons Blad "Conversation with Muslims"
 ( https://www.facebook.com/IsaAlsoLovesMuslims/). Sy is ver van 'n dorp af as boervrou op 'n plaas en het nie altyd goeie internet ontvangs om so aktief op ons Facebook Blaaie te werk nie, maar sy het 'n passie vir gebed vir Moslems. 
As sy dit kan doen, kan jy ook! 
Lees gerus haar kort verslag van hoe sy haar roeping daarin uitleef:

🧔Ek is baie naby betrokke by 'n Moslem man wat voorheen my kliënt was.. Hy is in Dubai.. Sy naam is F..
🛐As gevolg van hom het ek ook sy familie M K D S N M M & A ingetrek in my gebeds lys... 👨‍👩‍👦‍👦
💢Ek kommunikeer met hom en ek moet sê dit is nie maklik om 'n Moslem te laat dink nie. Hulle het geleer om elke vraag te antwoord... En ook bewyse daarvoor te gee... Hulle glo werklik alles wat vir hulle geleer is al is dit die verdraaide waarheid..🤦‍♂️❌❓

🧕🤦‍♀️Dan het ek twee Moslem sussies, F en R wat ek al bedien van 2005 af. Hulle glo in Jesus, sê ook God se koms is naby... Maar wil niks weet van Jesus aan die kruis nie. ✝️

👩‍❤️‍👨Onlangs het ek ook betrokke geraak by 'n pas getroude paartjie H en Z. 

🛐Dus is my kringetjie van mense met wie ek deel, klein, maar my gebedslys van name is groot... Ek volg 'n paar Moslem bladsye op Face book... Lees die artikels en kyk na die persone wat antwoord...🤵🧞‍♀️👤🧔🧑🧓👨‍💼
 Ek het begin om diegene se name in 'n boek te skryf 📖en nou bid ek dat hulle, by naam, Jesus se liefde en geskenk van ewige lewe sal aanvaar en 'n keuse vir Hom sal maak.

Dankie Hanlie. As bemoediging vir jou gebede vir Moslems, deel ek graag hierdie video. Gebed werk verseker, maar dit is harde werk en dit kan lank neem voor God antwoord, voor deurbrake kom. 
Die getuienis van Nasser al'Qahtani, 'n voormalige Jihadi leier, wie se vrou vir twee jaar vir sy bekering gebid het en talle mense gevra het om saam met haar vir haar man te bid. (dis 'n lang video, maar absoluut die moeite werd om te luister) 

🛐Wil jy nie ook 'n voorbidder vir veral die Moslem bediening word nie?
Jy kan op ons Facebook gebedsgroep inskakel (https://www.facebook.com/groups/468354330202060/?ref=share
Jy kan dit ook op hierdie WhatsApp groep doen. 
Nooi ook ander vriende om hierby betrokke te raak.
Laat gerus hoor as jy 'n vraag het of wil reageer.

Woensdag 15 Julie 2020

Support our KoFie-Project for Duduza outreach

Terugrapport van ons Kofie-projek aan die Duduza Pastor Bongani Cele. 

Dankbaar dat ons 'n Laptop wat broer Jannie geskenk het veilig by hom kon aflewer. Hy het groot dank uitgespreek. 

Die Corona virus daar buite:

Ons hoor hoe die Corona virus oral toeneem. Dit bly ver van meeste van ons, alhoewel van ons dalk reeds blootgestel was, dalk self siek of naby vriende wat getref is. Kom ons ondersteun mekaar hierin. Laat hoor as jy hieroor iets wil deel.
Een van ons CCM sendingvriende in die Oos-Kaap, Masizakhe Fullman, is verlede week oorlede aan covid-19. Ons het nog in November verlede jaar saam met hom 'n CCM konferensie in Durban bygewoon. Dit word 'n naby werklikheid.

Past Cele se verslaggie vanuit hulle woongebied:

Just a feedback on Duduza.  The past weeks has been difficult for our people. 
1) The covid 19 has made its way into our clinics, Schools and has its claws deep in our communities. 
2) Many people are feeling hopeless and helpless. Many catch corona in tuckshops, while buying basic foods. 
3) Since we have a high rate of HIV and TB here, many remain vulnerable to corona, more so since clinics are also closing rapidly due to positive tests of nurses for the pandemic.

❓WAT KAN ONS DOEN? 

Klink of die arme mense werklik krepeer. Ons kan nie oral help nie. Ons probeer maar hier. Ons stuur nou weekliks vir past Bongani 'n pak van Moeggesukkel se Veggie Meat via Courier guy. Hy kan dit darem onder sy lidmate wat swaar kry uitdeel terwyl hy ook die evangelie so kan deel. 
Dankie vir almal wat al 'n geldjie inbetaal het dat ons daarmee kon voortgaan. Een boks kos R620 (met aflewering) en bevat 30 pakkies om darem tot 300 etes te verskaf. 

Donasies kan inbetaal word vir ons KoFie-project                    (Vir Bankbesonderhede...)


Saterdag 11 Julie 2020

Praise God with me. He is A wonderful God to serve!

How are all the KoFie.project supporters doing? 
Please feel free to share your successes and fears so that we can also pray for each other.
I want to share and ask you to praise God with me. 
Our Facebook Page Ads-Centre was blocked a few weeks ago. Reason: Due to "violation of FB community rules" ??? 
I was not able to send any new ads. 
We Pray and think. We try everything. Even open a new profile. FB delete this the next day and reconfirm that I was still blocked. I don't know what else to do than pray. 

Yesterday I again wrote a letter of complaint to FB and asked them to revise their decision (I sent it to an new FB-email address I found on the Internet). I again share our Ministry and purpose etc.

This morning... PRAISE THE LORD. 

Suddenly the "Boost Post" buttons in the Ad-Centre were open again. I don't receive any further report from them. Therefore today I posted a lot of new material, and sent out a number of new Advertisements on most of our 11 Pages. 
Please pray for good responses, that FB's Ad-Centre stay open and that God's Kingdom and Glory come in a mighty new way. 
Please visit our Pages and do as the Holy Spirit lead you in responding to the people.
Thanks again for your prayers and financial support. 
God bless you and keep you all save. 
Chris Visser 
Koninkryksfokus 
KoFie.project 

Saterdag 04 Julie 2020

Uitnodiging aan Muslims na ons FB Blad "Conversation with Muslims"

Dankie weereens vir julle Ondersteuning van ons Kofie-projek. 
Ons stuur hierdie inligting aan alle Moslem kontakte. Welkom om self daar te loer. Gratis materiaal om af te laai ter viering van ons Blad "Conversation with Muslims" se byna 10,000 members/followers. https://www.facebook.com/1439846809634792/posts/2458492941103502/