Showing posts with label Sending Statistiek. Show all posts
Showing posts with label Sending Statistiek. Show all posts

Monday, November 11, 2024

Sending en Statistiek wat praat…

Wat sê die Statistiek oor die Kerk se Sending-Prioriteute     

                       

MENSE-GETALLE:

1) Tans meer as 8 Biljoen mense in die Wêreld (Mat 28:19 "ethne" Nasies of Mensegroepe = 17,300)

2)  % steeds ONBEREIK met die Evangelie = 41,9%

3)  % van KERKLIDMATE wat dit nie weet of daaroor omgee nie = 70%

OOR FINANSIES EN SENDING

4) % van "CHRISTENE" se inkomste wat spandeer word op alle "Christelike" projekte  =  1,7%                   

5) % van alle "Christelike" projekte wat gaan vir SENDING (Global foreign missions) = 5,8%                                                                     

6) % van alle Sending begrotings wat na bediening onder die ONBEREIKTES gaan = 1,8%

Bron: Joshua Projects