Woensdag 20 Januarie 2021

Korreksie by "Homoseksualiteit en die Bybel"-epos

Net twee regstellings op die vorige epos met die titel: Homoseksualiteit en die Bybel.

Die Korrekte Tema van die Konferensie was: DIE BYBEL EN SEKSUALITEIT.

Verder was die skakel by sessie 2 foutief (dit was foutiewelik dieselfde as sessie 1).

Die korrekte skakel vir Dr Johan van Schalkwyk se sessie (Seksualiteit in die O.T.) is https://youtu.be/6a8yCLn7GSc

Jammer, verskoning vir enige ongerief.

Geen opmerkings nie: