Donderdag 07 Januarie 2021

Die jaar het weer afgeskop; Goeie Wense vir 2021.

 💢Aan al ons vriende van Koninkryksfokus-KoFie.Projek,

Ons kommunikeer die Heerlike Evangelie, die Goeie Nuus van God se liefde vir almal (vir ons en vir hulle - die wat nog nie weet nie)... op Sosiale Media:

-op Facebook se verskillende Blaaie (https://www.facebook.com/KoFie.project/), 

-op WhatsApp (+27-764285260); Click to Join our WA-Prayer Support-team 

-via hierdie Blog www.Koninkryksfokus.blogspot.com

-op Twitter (@vischris1) ens. 

- Die laaste ruk was ons epos-bediener Mad-Mini bietjie af (vischris@gmail.com) maar ook nou weer in volle swang. Dus... hello aan die begin van 2021. 

Mag ons vir julle almal toewens vir 2021...  

Fil 4:7 Die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

Drink 'n KoFietjie ☕ namens ons... 

En 'n lekker stuk koek. 🍰

Wees geseënd! 💞

Chris Visser

Koninkryksfokus KoFie.project

Geen opmerkings nie: