WAT IS KOFIE-PROJEK?
ππLees hieronder ππ
Wat is KoFie nou weer?
Ons plaas die Evangelie op Sosiale Media soos bv. Facebook en WhatsApp en ander platforms.
- Ons fokus hoofsaaklik op "mins-bereikte" mensegroepe (waar die evangelie nog die minste beskikbaar is, soos bv. oorwegende Moslemlande).
- Ons probeer op elke moontlike manier lesers volgens Bybelse Koninkryksgefokusde beginsels te bereik en te beΓ―nvloed.
1. 'n Verslag van een so 'n Advertensie op Facebook:
Die Konteks: 'n Sendeling in een van die mees geslote Moslemlande het ons gevra om 'n Spesifieke Advertensie te plaas, gemik op die inwoners in net een van die dorpies waar hulle mense probeer bereik (met hulle taal en sekere trefwoorde wat deur die Facebook advertensie daarheen gefokus sal word).
Tans het hulle baie beperkte kontak met enige moontlike Christene daar.
- People reached: 13,852
- Engagement: 418 (People that open the post link
- Link Clicks (people that would view the film): 201
- React with a question or comment or give the post a "like": 154
- The rest most probably would click on the "Learn more" button, which would take them to further follow up material: 63
- Cost: Only R100, running over 5 Days
3. Ons Blad "Christians & Muslims Conversations"
Hierdie Blad, wat spesifiek gerig is op Muslims, het tans die meeste "followers" (reeds meer as 12,000). Facebook verskaf verskeie gedetailleerde verslae oor elke blad. Die afgelope 3 maande het ons plasings net op hierdie blad 106,822 mense bereik.
4. Groot deurbrake met ons WhatsApp bediening:
- Deur verskeie WhatsApp Broadcast groepe stuur ons so aan 'n groot aantal persone op een slag evangelisasie-materiaal.
- Tans het ons reeds duisende kontakte van wie baie Muslims is, met wie ons gereeld op hierdie manier kommunikeer.
- Baie van ons kontakte is ook van ons Suid Afrikaanse bodem, waar ons fokus op die verspreiding van Koninkryksgefokusde Bybelse beginsels - Kontaknommer: +27-76-4285260)
- Ons werk tans op meer as 50 WhatsApp Groepe, baie wat veral fokus op verskillende aspekte wat aktueel is vir Moslems.
- Dan gebruik ons meer as 20 WhatsApp Groepe in ons kommunikasie met mense oor ander onderwerpe, soos Evangelisasie, Sendingmobilisering en ander Koninkryksgefokusde materiaal.
INLIGTING VAN ONS WHATSAPP GROEPE:
OUR WHATSAPP GROUPS - WELCOME TO JOIN
Hallo, We are Christians that
want to have Conversations with all people about the Good News of God's
love.
To
download a list of All the WhatsApp Groups that we used for conversations, with
all the links to join...
GO
TO Page Link: KOFIE-PROJECT
WHATSAPP GROEPE.docx
Two WhatsApp Groups that we want to Highlight:
1. GROUP: WELCOME TO THE GOSPEL OF JESUS CHRIST
https://chat.whatsapp.com/HV4rFNhaTAp1GcDlnxuX8F
2. GROUP: TESTIMONIES OF HOW PEOPLE MEET JESUS AS LORD
Most TESTIMONIES are
of once dedicated Muslims, most after an encounter with the living Jesus.
Personal; Strong; Powerful; Miraculous; Overwhelming.
Testimonies like…
πΈI left Islam because I studied Muhammad’s life; I accepted the Gospel
because I studied Jesus’ life – (Nabeel Qureshi). That
was the truth that sets him free!
πΈListen to this One of many powerful Testimonies of how a Muslim found
the Lord Jesus as his Saviour https://youtu.be/SOM3xjDknfw?si=-dEt58AKKqKrGOlR
π₯But
not all Muslims that leave Islam have such an encounter with God. Many just
became fed-up with Islam and became Atheists.
πΈHere is one example https://youtu.be/aR6UEwMqjfg
πJoin this WhatsApp Group here for many more such Testimonies – Click here π https://chat.whatsapp.com/CRUVwpcQyWXKhP7lXw5lGE π And, for many more such testimoniesalso Go to our Blog Page: ISLAM – FACTS & MYTH - (Welcome to share it with friends)
https://islam-factsandmyths.blogspot.com/p/testimonies.html
KOMMUNIKASIE TUSSEN ONS WHATSAPPGROEPE EN FACEBOOK
- Persone wat ons vanaf Facebook op WhatsApp kontak, ontvang 'n outomatiese antwoord boodskap met 'n lys van al die WhatsApp Groepe wat hulle uitnooi om daarby in te skakel.
- Verder nooi ons die persone op ons kontak-lyste via Broadcasts asook op ons Facebook Blaaie om deel van hierdie groepe te word. Sodanig groei van hierdie groepe met baie nuwe lede. 'n Paar van hierdie Groepe bestaan reeds uit meer as 400 lede.
- Die aantal Persone met wie daar tans deurlopend op hierdie Groepe gesprekke gevoer word, staan tans op meer as 3000.
- Ons span medewerkers wat oor die tyd saam met ons begin werk het, is reeds meer as 120 persone - sommige selfs vanuit die buiteland.
1 comment:
Oulike Blog
Post a Comment