Showing posts with label Xanagas. Show all posts
Showing posts with label Xanagas. Show all posts

Thursday, October 24, 2024

Nuus van Ds Gawie Joubert, XANAGAS.

 Voel jy ook frustrasie en 'n gevoel van hulpeloosheid - wat soms wil oor sit in kwaad word?

Is dit sonde?

Wat is sonde ?

Om die DOEL te mis.

Die oomblik wanneer ONS die bogenoemde goed voel - Weet - ek mis die doel - Nou.

Kom terug - Fokus - Sien Jesus - Ek het dit Sondag oggend ervaar - was op 'n plek - onder n boom - omtrent 40 Boesmans - baie kinders - tolk kon nie tolk nie - ek het plat op sand gaan sit en Wysheid gevra - gefrustreerd en magteloos - toe onthou ek van die sakkie appels - sny elk in 4 en elkeen proe God se Liefde.  Het toe verduidelik dat as hulle eet - dat ons dink aan Jesus en wat Hy vir ons gedoen het op Golgotha.   Die nag het ek 'n soort van donker beleef - o.a. magteloos omdat ons Broers mekaar dood skiet in Gaza ens.

Toe breek die LIG van Jesaja 59 en 60 deur.  

Die oomblik wanneer jy NIe Liefde, Vrede Vreugde be Leef nie. 

Raak Stil.    Weet.     Jy Is Lig.    God Is.     Kies Vreugde. 

(Skuus - ek sukkel om te verWoord.  Vra die Heilige Gees - Hy Is met jou en Openbaar Jesus In Jou.)

Ho'oponopono (Help Talk) (Beteken: Maak Reg  REG.)  Google dit wanneer jy tyd het.  Dis nogal Baie Goed.

Vier goed op die Dankie Lysie:

*1.   'n Onderwyseres vra hulp om 'n "Resource Centre " - waar kinders met leer en lees probleme gehelp word, in te rig .  Ons gaan een van die ou koshuis lokale in rig.  Kort verf - matte, kussings - hulp middels - BAIE Flits kaarte en lamineer werk - enige Water wat kan verander in wat nodig is.  

Die nood is groter as wat ek gedink het.    Die sentrum sal beskikbaar wees vir hele skool om te gebruik.

Toe ons hier gekom het - 90 ' s - was die Std 7 slaagsyfer 100 % - nou is dit jare al 17 %

Vader Weet wat ons nodig het - Hy Voorsien.  Merk dit: Leer en Lees 🙂  

Ilana - onderwyseres in RSA help met raad en inligting.

*2.   Groente tuin -  By Boesmans in Charles Hill.  Sit ons eers op ys.

*3.  Johan - sendeling in Winburg se seun Joshua, het 'n tablet - GEKRY !!    Dankie Vader.   Hul woning wat God aan hulle geskenk het - het onderhoud nodig.  Gesels asb met Johan by 0834606914 as jy met Vrede en Vreugde water wil stuur.

*4.   Liz wat die 6 de berg in Nepal wil / moet gaan klim - moet 1 ste week in Nov vlieg - om VOOR winter te kan klim.   Sy kort nog R12,000.   Die vakansie in Mosambiek ten waarde van R20,000 is beskikbaar as jy die 12,000 betaal.  Gesels asb met Liz by 0609931051


SHALOM !!      SHALOM !!           Haal Asem - En Weet  - Hy Is Met Jou.

Xanagas@gmail.com  Gabriel. 

WA +27721580587     

Cell +26773696737

Jesus: "Choose JOY - and Together We Walk in the Kingdom of God."

Wednesday, July 3, 2024

Update - Ds Gawi Joubert in Xanagas, Botswana

 

Elohim. -  Trinity. 
Wees Bewus Van Ons Vader - Die Bron Van Alles - In Jou Lewe.  Elke  OOMBLIK.
Hy Is Met Jou - Immanuel.

Nuutste Nuus via WhatsApp
1 Julie 2024
Die Engele Beny Ons - Want Ons Kan In Die Hemel En Op Aarde Leef En Albei Beleef (Experience).
Your Mind In Heaven And Feet On Earth.
Indien Jy Nie Hemel Op Aarde Beleef Nie - Vergewe Daai Een Wie Jy Nie Kan Vergewe Nie.

God Het Wonders Deur Die Span Gedoen - Dankie Vader.  Dankie Span Vir Jul Gewilligheid. 
Die Strand Sokker Veld Is Voltooi - Met Ligte.    
Almal Is DANKBAAR.
Die Toilet By Ons Rondawel Is Vervang En Werk Nou Behoorlik.  
Jy Is Welkom Om Te Oor Nag Op Pad Etosha Toe.
Die Kruis Lig By Fontein Skyn Nou HELDER. GLORY !!
Die Jesus Film Is Ook Weer By Xanagas Gewys. DANKBAAR.       

SHALOM !!      SHALOM !!           Haal Asem - En Weet  - Hy Is Met Jou.


Xanagas@gmail.com  Gabriel. WA +27721580587     Cell +26773696737

FNB Lynnwood tak   252045  rek nr:  620 318 253 86    

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert 

Galatians 5 verse 25: 

Since we live by the Spirit, let us keep in step with the Spirit.

 +++++++++++++++++++++++++++++++ 
 +++++++++++++++++++++++++++++++