Dinsdag 31 Mei 2022

SPESIALE AANBOD: Koop 3 Boeke vir slegs R100

SPESIALE AANBOD: 

Koop 3 Boeke vir slegs R100


Rudi-Peet boeke

Ons vriende weet reeds alles van wat ons doen met ons KoFie-projek (of lees meer daaroor op ons FB Blad) 

KoFie-Projek: Evangelie-uitreike via Sosiale Media

Ons medewerkers ondersteun ons deur ons boeke te koop (en so saam met ons deel hiervan te wees - DANKIE!) 

L.W. Daar is ook verskeie Boeke en ander Materiaal om GRATIS af te laai en te gebruik. WELKOM!

(Klik gerus hierbo op... Start Shopping / Besoek ons Boekwinkel.

Jy kyk op ons BOOKSHOP en besluit op enige 3 Boeke van jou keuse, stuur vir my jou epos met die vereiste 3 Boeke na vischris@gmail.com en ek stuur dit vir jou so - 

  • eBoeke: die skakels om jou 3 boeke af te laai OF...
  • Harde Kopie Boeke: Ek pos dit dadelik  aan jou na Betaling - (dan R100 Plus Koerierkoste van R60). Aflewering: Ek gebruik Pepstore se Paxi Koerier-diens.  - jy verskaf dus op jou epos... Jou besonderhede; Naam, Selfoon, die adres van jou naaste Pepstore sowel as jou ID nommer, en gaan haal dit self af wanneer hulle jou per SMS laat weet)
BETALINGS: kan op enige van die onderstaande rekeninge van jou keuse gedoen word. 

DANKIE! WEES GESEëND!

Woensdag 25 Mei 2022

Chris van Koninkryksfokus wil net groet - en 'n lekker verslag met jou deel.

 Hallo liewe vriende,

Ons was die afgelope tyd omtrent oorval met baie dinge en ons het lank laas iets meer persoonlik gedeel.

Persoonlik:

1) Ek en Sterna was deur verskeie uitdagings. 

  • Sterna: Gordelroos, Galblaas operasie en sommer net siek wees. 
  • Chris: Covid, tande-uitdaging en 1e Cataract operasie wat nie suksesvol was nie. Nog een?
  • Ons kinders en kleinkinders was ook behoorlik getoets met Covid en ander kwale.

2) Die uwe wil nog begin Junie verjaar ook (75 kan mens darem nie oorslaan nie)

3) Bo-oor alles staan die Genade-hand van ons Liefdevolle Vader wat ons dra en seën. Alle Lof aan Hom!

Koninkryksfokus en ons KoFie-bediening.

1) Ons Internet Uitreike gaan net van krag tot krag. Getalle hardloop weg en ons kon baie nuwe kontakte aanknoop met wie ons kan kommunikeer 

- Oor ons land se Politieke uitdagings en 'n Bybelse Koninkryksvisie daaroor (Ons probeer fokus op almal in SA, ook ons swart kulture (Msanzi Good News) sowel as op wêreldgebeure. Natiuurlik veral op die groot Onbereikte Wêreld (Onbereik met die Evangelie) Lees hier meer oor ons KoFie-Projek 

- Omdat dit al meer aktueel word, fokus ons al sterker op Islam - op Facebook met Conversation with Muslims (die Blad het onlangs verby die 12,000 volgelinge gebreek). 

- Verder het ons WhatsApp kontakte wat op Muslims fokus soort van buite beheer gegroei (3500+), waarvan verskeie Groepe ontwikkel het. Baie baie geleenthede om verhoudings aan te knoop, debatte te voer, maar veral die evangelie te deel. 

- Nasorg spanne: Nee! Ek kan dit nooit alleen doen nie, maar ek kan nou met vreugde deel dat verskeie persone wat ons kon werf asook baie wat spontaan by ons span aangesluit het, ons hiermee help om hierdie baie kontakte en hulle vrae op te volg en te beantwoord. (Te veel om hier te probeer verduidelik). 

-As jy graag deel wil word van ons WA Uitreik-span... Lets's Share God's love 2M - Join hier.

- Ons het 'n soortgelyke Uitreik Groep op Facebook. As jy belangstel om deel daarvan te word, kontak my persoonlik daarvoor per epos. 

- Ons het tevore reeds berig van ons Book on the Blog: GOD & ISLAM - FACTS & MYTHS. Die skakel van die boek is steeds deur Facebook geblok, maar met inisiatiewe wat net die Heilige Gees vir my kon gee, kon ons die projek voortsit. Die totale aantal besoekers daarop het ook reeds die 12 duisend kerf verby gesteek.

- Ons kon ook 'n Nuwe Blog om ons Uitreikspan toe te rus, skep (Besoek dit gerus): Come let's share God's Love to Muslims

Koninkryksgroete,

Chris Visser,
Koninkryksfokus - KoFie.Projek





Deel 2 van ons KoFie-Verslag - Ons Geslaagde Seminaar en Resultate van ons Spesiale Projek

 1) Dank vir 'n baie geslaagde Seminaar - An Anamorphic Approach to Islam; 

Aanbieder Mike Burnard van Dia-LOGOS.

Bygewoon deur 36 persone wat meeste spesialiste is op hierdie terrein. Baie geleer; Uitgedaag; Nuwe Deure oopgemaak. 

*As jy deel van ons Opvolg WhatsApp groep wil wees om meer te leer en by te bly, welkom om hier te "Join" (Ons trek reeds by 45 deelnemers)  

2) Spesiale Projek: Ter voorbereiding van ons Seminaar, het ons 'n paar spesiale Posts op ons Facebook Blad gedeel (en ge-boost, maw dit ge-adverteer) Ek het reeds tevore daaroor berig. (Lees dit hier)

3) Ons Resultate hiermee: Ek mag nie spog nie, maar kon nie anders as om dit so te noem nie:   "Unexpectedly Amazing"  

💢Report of Results of our Latest Advertised Posts to reach Muslims on Facebook (May 2022)

👉Note: This Results-Report follows on the email that I sent to you “Introducing our Ministry Kingdom Focus – KoFie-project”

👉You can Download this here...  https://tinyurl.com/Intro-KoFie

💢The Report covers 3 Posts of our latest Outreach to Muslims on Facebook and what I called there the “Unexpectedly Amazing Results”

1️⃣Post number one is a Pdf version of the Book by Ibn Warraq: "Why I am not a Muslim" (It reached over 224,000 People for R400 Ad cost)

2️⃣The second Post Questioned the Origin of the Quran as from God – that it seems to be a Man-Made Book (according to ONE Hadith resource).

This post got the interest and attention of a very large number of people, proving that many Muslim people wonder and think about this question... 🤔

  • IS THE QURAN NOT ACTUALLY A MAN-MADE BOOK?

The numbers of people reached and responded to this post: 

a)People reached: 636,946 

b)Post engagement: 4,600 (Likes etc.); comments: 252;  shares: 53 

c)Total number of impressions (where some people looked more than once to the same post): 1,102,034

d) Total Advertisement costs (Boosts on Facebook) for this post: R440; 5) Thus for every R1 - People Reached = 1,447(or 2,505 Impressions).

3️⃣Post number three had the same title  - The Quran seems to be a Man-Made book, but now with 3 more Resources to proof it - reached even a bigger number of people. 

The numbers of people reached and responded to this post: 

a)People reached: (1,871,713)

b)Post engagement: 62,559 (Likes etc.); comments: 403;  shares: 306

c)Total number of impressions (more than once): Facebook can't measure this, but the calculation is 3 million + 

d) Total Advertisement costs (Boosts on Facebook) R500;

e) Thus for every R1 - People Reached = 3743 (or 6,000+ Impressions)

💢What does these results prove? 

One fact is very sure: These posts got the attention of large numbers of people -

The fact that such a big number of mostly Muslims showed an interest in this topic prove that many Muslim people wonder about this question; And hopefully also started thinking… 

  • MAY BE THE QURAN IS ACTUALLY A MAN-MADE BOOK! 
  • MAY BE IT IS NOT THE WORD OF GOD! THEY STARTED TO DOUBT THEIR BOOK – THE FUNDAMENTAL BASIS OF THEIR FAITH.

😰May many of them increase in the doubting of their book and their Religion.

🤔May many of them open a willingness to look for more answers and be willing to consider the truths from the real Word of God – the Bible!

Watch this Space! Or... join our e-Mail Newsletter: https://tinyurl.com/JoinourNews

4) Our Summarized Results for the Last 60 Days, only on this Page "Conversation with Muslims"

Lees gerus die laaste Deel onderaan .

Donderdag 12 Mei 2022

Introduction of our Ministry and a Report about our Latest Outreaches to Muslims

Introducing our ministry 

KINGDOM FOCUS - KoFie-project 

In our Ministry we share the Gospel on Social Media. 

KoFie.Project = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie. (You can read more about our KoFie.Project here

This is a Report that specifically deals about our latest  outreaches on Facebook focussed to Muslims.

For that purpose we use a Facebook Page Conversation with Muslims, where we share the Gospel specifically to Muslims, we very effectively make use of advertisements to "Boost" specific posts aimed at Muslims in selected Muslim dominated countries. We choose specific words and languages that will catch the interests of Muslims about their religion and the fundamentals of their faith.

1.WHY DO WE ALSO FOCUS ON MUSLIMS?

(To read the whole Report click here or on the Picture underneath)