Thursday, April 1, 2021

Book: Tibet - Maze Between Two Walls / Doolhof Tussen Twee Mure

I wrote this book a few years ago after a visit to Tibet in 2011.

It gives readers a look into a very closed country (close for the Gospel) as part of Communist China and birth place of the Dalai Lama, important leader of Tibetan Buddhism, but not allowed to stay in his own country of birth and Potala Palace as was the tradition for centuries before China took it over.

Our trip was a very unique and rare opportunity, as it is very difficult to get a visa these days to visit the country, especially for the purpose of missions.

The Book is published in two Versions.

1) Tweetalig, in Afrikaans en Engels;

Tibet - Maze Between Two Walls / Doolhof Tussen Twee Mure

Die verhalende gedeeltes soos ervaar en vertel deur lede wat saam op die groep was, is in die taal van hulle keuse aangebied, dus in Afrikaans en Engels.

Die dele wat in Engels geskryf is, was bedoel om Engelse lesers kortliks in die prentjie te hou, maar is nie bedoel om 'n direkte vertaling van die boek te wees nie.


2) Only in English (as Published on Amazon)
Tibet - A Maze Between Two Walls

'n Oorsig oor die boek / An Overview of the Book

Inleiding/Introduction  

            • Taal van die boek/ Language of the book.           
            • Waarom die land? / Why this country?  
            • Doel van ons besoek / Purpose of our journey   
            • Wat is ’n Gebedsreis? / What is a Prayer Journey?           
            • Toerprogram/Tour Itinerary      

Hoofstuk 1: Tibet, hier kom ons! / Tibet, here we come!           

            • Ons voorbereiding vir die reis / Preparation for our trip 
            • Geestelike en fisiese voorbereiding / Spiritual and physical preparation 

Hoofstuk 2: Tibet- Die land, sy mense en sy tragiese geskiedenis / The country, its people and its tragic history           


Hoofstuk 3: Opwinding op ons vlugte / Exitement during our flights


Hoofstuk 4: Die treinrit: ’n Wêreld-wonder of...? / The miracle train to Lhasa.

Hoofstuk 5: Uiteindelik in Lhasa / Lhasa: what a City

  • Ons belewenis na dag een / Our reflection on day one 
  • Neykhor, the Tibetan word for pilgrimage 
  • Lhasa, ’n stad met baie tempels / Many temples in Lhasa 
  • Potala Palace:
Hoofstuk 6: ’n Toer na  / our trip to Everest Base Camp

Hoofstuk 7: Die Tibetane se godsdiens- en lewensbeskouing /
    The Tibetans' religion and worldview

  • Mandala: Doolhof na nêrens of/or Wheel of Life
Hoofstuk 8: Arbeiders vir die oes / State of the Gospel in Tibet

Hoofstuk 9: Laaste toetse op die terugreis / A final test on the trip back


Hoofstuk 10: Gooi die aas uit: Gaan die vissie byt?  

       

Welcome to buy both Books as eBooks; (Both versions at a Price of R59)

1) Maze Between Two Walls / Doolhof tussen twee Mure 
                 Buy

2) Tibet -A Maze Between Two Walls (English - Amazon Publication)
                Buy

DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING. / Thanks for your Support
😀Alle inkomste van ons boekverkope word aangewend vir ons / All income is used for our

Sosiale Media bediening - KoFie-Project

Chris Visser - Koninkryksfokus - Kingdom Focus

Vir enige navrae, kontak gerus die skrywer by...

Selfoon: +27-82-9269364

WhatsApp: +27 764285260

Epos: Vischris@gmail.com 


Sunday, March 28, 2021

More from my Course in Media Ministry

 UNDERSTAND THE POWER OF MOBILE MINISTRY

Take a moment to see why we believe mobile devices are one of God’s greatest gifts to the Church.




More to share from my Media Course - The Power Drill in the Toolbox

 The Power Drill in the Toolbox


A Wi-Fi media box is the power drill of the media strategy toolbox. 
It’s an incredible way to spread films, audio bibles, and scriptures quickly and easily. 
Make sure you’re not using your power drill as only a screwdriver! SIL’s Martin Lange has written a guide of practical steps and tips to maximize the use of a Wi-FI Media Box.

More about my Media Ministry Course to share with you.

Top 10 Sites for Media Ministry:

These are our Top 10 Sites for Media Ministry.
Each of these resources is top-notch and updated often. Take a look at the list of our favorite resources.

Thursday, March 25, 2021

Teologiese Liberalisme en die NG Kerk

Die afgelope ruk was daar 'n paar interessante verdere gesprekke oor die onderwerp van Teologiese Liberalisme en hoedanig die NG Kerk en sy leiers daarin funksioneer.

Ek het tevore op die Blog my eie oortuigings gedeel. My wens en passie is om die evangelie te deel en gemeentes daartoe te motiveer en te mobiliseer. Ek wil nie tyd spandeer aan onderlinge Teologiese debatte oor Leersuiwerheid nie. Sending was vir baie jare my voorreg, eers saam met World Thrust en later onder die vaandel van Koninkryksfokus (waarmee ek steeds, tot Hy my kom haal, sal probeer volhou - deesdae veral gefokus op Sosiale Media Evangelisasie). 

My ervarings egter oor die laaste dekade of twee, is dat min gemeentes wat destyds (rondom 2000) aktief by sending betrokke was, steeds daarmee besig is. 

Baie redes daarvoor Eerstens: Finansies - dis gewoonlik die een verskoning (Waarom? Deur die Geloofsofferkonsep wat baie gemeentes tevore gebruik het, was dit nie). 

Nog 'n rede was die verskuiwing in die verstaan van die Sendingopdrag om "Alle Nasies" te bereik na "nie net daar vêr nie; hier by ons is dan soveel nood". Hand 1:8 leer steeds: Jerusalem... Sowel as...die Uithoeke! 

Rede 3 is vir my persoonlik die grootste en hartseerste.  Die gevolge van die AS2019 besluit het gelei tot die bedanking en wegloop van vele lidmate uit die NGK, asook terughou van dankoffers wat noodwendig die kerk laat met minder fondse om die Kerk se hooftaak naamlik Wêreldevangelisasie te doen. Die verdere gevolge is die Dolering van verskeie verdere gemeentes en die dreigende realiteit van kerkskeuring wat al groter word. Covid19 en die inperkings die afgelope jaar het dit natuurlik vererger (of dalk reeds oor die rand gestoot)

Rede 4 volg noodwendig: Toenemende Onsekerheid: Die Kerklike Bastion bied geen sekerheid meer in juis onseker tye nie.

1) Waarom ek self destyds sodanig ongemaklik geword het en my eie besluit om self te doleer.

2) My opgewondenheid na my eie stukkie navorsing op soek na die waarheid

3) My verdere belewenis dat gesprek nie meer help nie na verdere pogings met gesprekvoering

4) My opsommende gevolgtrekking: Die NGK se SGV-debat, Covid en waar die Kerk staan met sy Evangelisasie-taak. 

5) My volgende skrywe oor Die NGK Leierskap se geploeter met die Bybel

6) My antwoord op kommentaar ontvang daaroor

Ek wens ek kan die onderwerp afhandel en ons kerkleiers vertrou met die Kerk. Ek was nooit 'n groot "Sinodale ou" nie. Maar, helaas, ek kan nie met my eie gewete daaroor stilbly nie. Meeste lidmate en predikante bly eerder tjoepstil oor die onderwerp. Min gemeentes spel duidelik uit waar hulle staan en lidmate gaan maar so aan. Wie wil nou deel wees van Kerkskeuring? 

Oor die jare was dit so... Dan dié teoloog se skandes; dan daardie een, maar... Moenie die boot skud nie! MAAR... Is die boot steeds op koers? Ek is oortuig daar is FOUT? 

Ek het my voorgeneem: Hierdie gaan my allerlaaste skrywe wees oor die Onderwerp. Ek skuld dit vir my gewete en ek is vas oortuig ek soek die eer van God hierin. Die volgende paar bydraes is van Nuwe Groot belang om te weet: 

1) GloDieBybel se Opsommende weergawe van die Geskiedenis van die NGK hieroor sedert 2000.

2) Verskeie videos oor die onderwerp van Teologiese Liberalisme in die NG Kerk deur Dr Frederick Mulder op sy Evangelical Platform

Wie is hy? Waarom moet ons na hom luister? Lees hier en besluit self. 

Luister spesiaal na twee van sy lesings:

3) Die Zoom aanbieding oor die onderwerp Teologiese Liberalisme deur die spreker: Simon Brace. 

Nadat ek dit geluister het, was ek net weer oortuig. Ek moet die verslag skryf. 

Die skrywe is dus hoofsaaklik aan NG lidmate gerig. Of jy dit gaan lees en wat jy as NGK lidmaat of leraar daarmee gaan maak, moet jy self voor die Here uitmaak. Dink en praat ten minste daaroor. Wees ten minste ingelig om te besin oor jou toekoms in jou kerk en gemeente.

Koninkryksgroete,

Chris Visser, Centurion.

(NGK lidmaat oor die afgelope 73 jaar; Leraar sedert 1981, die laaste klompie as emeritus)