Vrydag 18 Junie 2021

KoFie-Verslag (Deel 5) - Twee Nuwe Blogs wat baie effektief werk

Ons het, bykomstig met ons Facebook Blaaie, besluit om by ons bestaande Blog Koninkryksfokus, TWEE VERDERE BLOGS te skep. Ons gebruik dit in samewerking met ons Facebook Blaaie en die WhatsApp groepe.

Ek gaan nie nou meer kan uitbrei oor die redes daarvoor asook die voordele daarvan nie. 

Gaan loer gerus op die twee nuwe Blogs in indien u belang stel. 

Agtergrond: Ek het 'n tydjie gelede op hierdie Blog Koninkryksfokus die volgende geplaas. 

JA, JY KAN OOK NOU DIE GOEIE NUUS MET ONS MOSLEM BURE DEEL! KOM EK HELP JOU...  KOM ONS DEEL DIE GOEIE NUUS MET ONS MOSLEM BURE!


Dit verwys na die Nuwe Blog "Islam- Facts and Myths" , geskep vir Muslims, en vir jou as iemand wat dalk onkundig en onseker is hoe om met Moslems te gesels, slegs die Prentjie hieronder uit te druk en dit met jou Moslem vriend of kollega te deel (of aan hom te gee). Dit skep nuuskierigheid en hulle gaan verseker loer...

1) Islam-Facts and Myths

Veral die Getuienisse op hierdie Blog, meeste van Ex-Muslims, dra almal 'n baie kragtige boodskap uit.  Kyk by Testimonies


2) Our Conversations with Muslims

Kry hierdie Interessante boek wat daarop gepubliseer is...

THE ISLAMIC ANTICHRIST by JOEL RICHARDSON 

Dat hierdie onderwerp oor die Eindtyd en die Antichris ook by Islam baie aktueel is, kan mens besef as jy na die Video van John McArthur daaroor kyk. The Jesus of Islam and the Jesus of the Bible.

Of... Lees gerus die volgende Chick-Traktaatjie op die Blad...            Who is Allah?

Geen opmerkings nie: