Vrydag 18 Junie 2021

KoFie-Projek (Deel 4) WAT ONS OP WHATSAPP DOEN (EN BYNA NIE BEREIK HET NIE)

WAT ONS OP WHATSAPP DOEN (EN BYNA PROBLEME OPGETEL HET)

Nadat ek nou net mooi op spoed begin kom het met die WhatsApp deel van KoFie-projek. (Ek gebruik tans 3 afsonderlike WhatsApp nommers - een spesifiek vir ons Moslem-uitreike) 

Toe verlede Sondag... My Gebedsversoek: 

👉Ons WhatsApp nommer is skielik verban! (banned from Whatsapp for violating our rules). Ons is nou uitgesluit van ongeveer 2000 M-kontakte wat via ons Facebook Blad self met ons gekontak het en baie self op 5 Whatsapp groepe aangesluit het (joined). 

Daar is nou geen manier dat ek as Admin verder met hulle kan kommunikeer nie. Met 'n aantal reeds goeie verhoudings gebou en gesprekke gevoer. Prakties verdwyn ek dus nou net van hulle WA kontakte lys.      Bid asb. vir die nuwe uitdaging. 

Chris Visser, KoFie-project

Toe, Gister weer die Goeie Nuus... Uiteindelik weer Goeie Nuus. PDH!

👉My verbanne WhatsApp nommer is toe na heelwat gebed, korresponsensie en gesukkel met Whatsapp, weer herstel.  Hulle gee geen rede waarom dit verban was "violating which rules" of weer herstel is nie. 😊 

Intussen het heelwat ouens blykbaar reeds op 'n waglys gewees, en nou, na dit weer oop is, kom hulle in 'n  stroom deur. Welkom, nou kan ons verder gesels met almal.

Bid asb. vir die nuwe vrug op die platform.

Chris Visser, KoFie-project 

Aangesien ons so baie Boodskappe vanaf die WhatsApp nommer (gekoppel aan ons M-Facebook Blad) ontvang dat ons onmoontlik nie op almal afsonderlik kan reageer nie, nooi ons op 'n  outomatiese antwoord die persoon om op 'n Welkom Groep te Registreer en vandaar af kan die persoon dan verskillende materiaal gratis aflaai (bv 'n Quran - wat in elk geval vryelik op die internet beskikbaar is; ons sin het net 'n besondere "kinkel" in - dit lei die persoon na die Bybel toe) ens. 

Verder kan die Besoeker op die Welkom Groep dan op 5 ander Groepe van sy keuse inskakel.  

Tans werk die Proses uitstekend en ons is opgewonde oor die pad vorentoe. Bly asb. bid daarvoor!

Welkom om self op die WhatsApp groepe (gefokus op Muslims) in te loer en self deel te neem. (Daar is nog ander Groepe wat gekoppel word aan ons ander WhatsApp nommers waaroor ons later weer sal berig)

Dis die Boodskap wat die Persoon ontvang wat op ons Welkom Groep registreer:

Hallo friend, my name is Chris from ❤"WE SHARE GOD'S LOVE". ✝️✔😊

Welcome to visit our Blog ▶"ISLAM FACTS AND MYTHS" with POWERFUL TESTIMONIES of Muslims that encounter God... https://islam-factsandmyths.blogspot.com/2021/05/testimonies-of-muslims-that-encounter.html

💥We also have a number of WhatsApp Groups with the purpose of learning from each other and share positive uplifting material to support each other in this difficult world we all live in. 

💥Welcome to join any of the Groups by selecting the "View" button.

▶Group 1: Muslims Encounter God. The Testimonies and Personal stories of former dedicated Muslims; Strong; Powerful; Miraculous; Encouraging. https://chat.whatsapp.com/FP0crV57Vc8CrnrHT4zGMM

▶Group 2: Alkitab - A Bible course specially developed for Muslims who want to know more about the Bible as mentioned in the Quran (Sura 10:94) https://chat.whatsapp.com/BfG3zfjfHmFHcPI8lkDKDZ

▶Group 3: A Group for Internet Christians to share what the Lord Jesus means to you. Let we encourage each other, sharing your stories and challenges and pray for each other.   https://chat.whatsapp.com/Fn7KS0GM360CyVCvccmfEg

▶Group 4: Un groupe de Francophones. Vous pouvez télécharger votre propre Bible en français ici.   https://chat.whatsapp.com/CieowNkCSJe1ieRmS2cD6q

▶Group 5: A Group for conversations between Christians & Muslims   https://chat.whatsapp.com/JAUfAEU83ih5Gt9hD7d1iE

🙋Jesus loves you and God bless you.


Geen opmerkings nie: