Maandag 15 Maart 2021

Nuwe/New Blog: Conversations with Muslims

Afrikaans (See English underneath)

Ek deel graag die nuwe Blog wat ek besig is om te ontwikkel.

Die doel is uitsluitlik om mense wat saam met my belangstel in Muslim evangelisasie - om die evangelie ook met Muslims te deel - te betrek. 

Jy is welkom om hierin te lees oor ons eie ervarings en geprekke met Muslims - hoofsaaklik op Sosiale Media soos facebook en WhatsApp, maar ook tydens persoonlike gesprekke in besighede, tydens besoeke aan Moskees en dikwels in hospitale waar Moslems dikwels baie broos is, veral met die siekte en afsterwe van 'n geliefde. Dan kan mens maar eerlik gesels ook oor die realiteit van die dood, en die vraag van die ewige lewe. 

(Om die Blog te besoek, klik sommer op die prentjei hierbo)

English:

I would like to share this new Blog that I am developing.

The goal is solely to involve people who are interested in Muslim evangelism – sharing the gospel with Muslims as well. 

You are welcome to read here about our own experiences and conversations with Muslims – mainly on Social Media such as facebook and WhatsApp, but also during personal conversations in businesses, during visits to Mosques and often in hospitals where Muslims are mostly very open and fragile, especially with the illness and passing on of a loved one. Then one can talk honestly about the reality of life and death, and the question of eternal life.

To visit the Blog, click here... https://wesharehislove.blogspot.com/



Geen opmerkings nie: