Sondag 14 Maart 2021

LUKAS - lekker kyk.

 In ons KSM se Een jaar NT Bybellees is ons nou by LUKAS. Die BibleProject (Afrikaans) het 'n reeks baie goeie video's gemaak om die raamwerk van elke Evangelie te verduidelik.

Kyk gerus hier na 'n Oorsig van LUKAS se eerste deel. Kyk self die res op YouTube. (die skakels word daarby gegee). Skitterend. Baie dankie aan hulle besondere werk hiermee. Dit maak Bybellees 'n lekkerte. 

Hier is die Oorsig van die eerste deel van Lukas.

https://youtu.be/QHzGGETzlfc

Geen opmerkings nie: