- Home
- ABOUT
- BOOKSHOP
- RESOURCES
- ANSWERING ATHEISTS
- TESTIMONIES
- Links
- Follow Us
- Facebook Pages
- WhatsApp Groups
- Book: God & Islam - Facts & Myths
- Blog: Islam - Facts and Myths
- Muslim Outreaches
- DONATE/SUPPORT
- GEBED / PRAYER
- New Way Bible Study
- When GAYS meet JESUS as LORD
- KoFie-Project
- Bybelse Antwoorde op Geloofsvrae
- THE INTERACTIVE BIBLE
- WORLD MISSIONS MOBILIZATION : Look under MISSIONS EXPO --->>> ||
Friday, October 4, 2024
Bekendstelling van NAMAU Bediening
Sunday, September 29, 2024
September Newsletter from Hendrik and Bets - DIDASKO MISSIONS ACADEMY - Intercultural Ministry Training
Personal newsletter of Hendrik & Betsy V, founders of
Didasko Missions Academy
Epos-Brief 19 Augustus 2024
Hendrik van Didasko skryf ...
Hallo Chris
Ek het nou net gekyk na die videos. Re: Die Sendingtaak van die Kerk - Ons Plan - Join Ons... (Kyk by... https://youtu.be/bZbNULGZIEM?si=GZiLycnGc5vWmKJ7 )
Ek deel julle frustrasie! Dit altyd my hart gebreek om in plekke rond te loop waar daar nie 'n enkele Christen is nie. Ons het al mense in sulke plekke gevra of hulle weet wie Jesus is. Een het bv. geantwoord "Woon hy hier naby?" En as ons dit deel in kerke lyk niemand eintlik onaangeraak. Soort van "wat het dit met my te doen?" Dis so hartseer.
Ek stel belang in julle aanlyn WMM-Expo.
(Kyk by https://koninkryksfokus.blogspot.com/p/world-evangelisation-expo.html)
Miskien kan julle 'n link sit na Didasko Missions Academy toe? Ons beginners reeks, Discovering Missions, is juis daarop gemik om Christene en kerke te mobiliseer. Ons het fasiliteerders wat dit al by baie kerke aangebied het, maar mens kan dit op jou eie tempo aanlyn ook doen.
Die reeks bestaan uit The Bible and Missions, Missions 101, en My Role in Missions.
Gaan kyk gerus by https://www.dasko.org/courses/
The Bible and Missions is 'n oorsig van die Groot Opdrag in die Bybel, en My Role in Missions vertel vir Christene dat nie almal noodwendig sendingveld toe moet gaan nie (maar dat eintlik moet baie meer mense!), maar dat daar heelwat ander rolle is wat hulle kan speel om die saak vorentoe te neem.
Ek het al grapsgewys vir mense gesê dat ek dink dat sending mobilisering moeiliker is as om Moslems in 'n Moslem gemeenskap te probeer bereik.
Sterkte met julle projek. Mag die Here baie vrugte bring op julle werk.
Groete en liefde,
Hendrik
*************************************
DIDASKO -MAKING A DIFFERENCE IN BURKINA FASO |
______________________________________________________________________ |
Disciple Making Movement (DMM) Training - in the USA
Preparing more effective Kingdom workers ...
The last two months have been very exciting for us, because we have been training people at our church in DMM principles. We had been praying that we could have opportunities to minister face-to-face, not just online through our courses, and God answered that prayer in spades!
A few weeks ago, we taught them about the different kinds of people they might encounter when they talk to people: people of peace, that is people who are open for spiritual conversation; the distractors, people who are friendly but not open for spiritual things - they are most likely to waste your time and distract you from finding the people of peace; then there are the resistors, who are people that might be atheists, agnostics, or people with religious spirits who could be aggressive towards Christians; lastly there are the connectors, people who may or may not be interested in spiritual things, but who are quite willing to lead you to others who might be interested.
Afterwards, we had a fun simulation in class, with some people being 'believers' and others the 'unbelievers'. We gave the 'unbelievers' small pieces of paper with their profile written on it, which they had to act out. We created these profiles from the types we just described. It was a fun exercise. Then we took some of them on an outreach to an area in our city where there are many drug addicts and homeless people. Many of the people we trained were formerly addicts or homeless themselves, so they have true compassion for those who struggle with the same things. This was great exposure to them (and a revelation to us!). During the debrief, they said they were amazed that the people they encountered were just like the types of people we had taught them about.
Some of the early results of this DMM training:
- One woman started a women's Discovery group in another town. Apparently, at the first meeting one of the women jumped up at some point, hitting the table with her fist to show how impacted she was by what she was learning.
- Tonight a group of us is starting with Discovery Bible Studies at a drug rehabilitation center. We expect anything between 3 and 50 people in rehab will attend. We are going along to encourage them, and even to help lead groups if many people come.
- One young guy in the group told us that he found 'his people' - school kids. He wants to teach them how to have discovery Bible studies, so that they can do Bible studies with their friends at school.
- Another man in the group has a heart for homeless people, because he was one himself. In our city there are a few tent camps of homeless people. There they live in all kinds of home-made shelters. Our friend is currently scouting out these areas to find people of peace he can start Discovery groups with. Our objective is to start Micro Churches in the tent camp - taking the church to people instead of people to church.
Please pray for God's direction, grace and favour on all of them.
Hearing about testimonies such as these, is such an encouragement! It is also a confirmation of the mission God gave us:
_____________________________________________________________
|
+++++++++++++++++++++++++++++++ +++++++++++++++++++++++++++++++
Thursday, September 19, 2024
Koninkryksfokus - Erdwurms en ander nuus
Liewe Koninkryksfokus - Kingdom Focus Vriende…
(L.W. Hierdie is dieselfde Eposnuus wat reeds op 19 September uitgestuur is)
Soos verlede week genoem is ons Epos Uitdaging dat ons nou ‘n nuwe stelsel moet gebruik (G-Mass van Google).
In plaas van baie eposse na jou, belowe ons nou die volgende.
- Net EEN EPOS PER WEEK. (Ons weet jy is ‘n besige mens en ons gaan jou nie weer oorlaai nie)D
- Die Epos gaan net Hoofopskrifte (met die skakels na die artikels) bevat. Dus besluit jy self wat jy daarvan wil lees.
HIER VOLG HULLE:
1) As jy dit dalk gemis het, ons Uitnodiging om deel van ons WMM-EXPO Projek te word.
Kortliks opgesom, probeer ons nuwe bewusmaking skep oor Wêreldsending en probeer terselfdertyd enkele Sendelinge wat ons van weet wat baie sukkel om ondersteuning vir hulle werk te kry, daarvoor te ondersteun
Vir meer inligting oor wat dit behels, kan jy hierdie QR-prentjie hieronder kan scan (met jou slim telefoon se Scan App)
Ook Welkom om eerder die volgende Blog te gaan verken: WORLD MISSION MOBILIZATION; klik op die skakel en dit sal daar oopmaak. https://koninkryksfokus.
2) So word mens ‘n MSP: (Missionary Support Partner) – of dan ‘n Sendeling Ondersteuningsvennoot.
Dit behels om by Sendelinge en hulle werk betrokke te raak, hulle te leer ken, vir hulle te bid ens. Engels: to Connect & Care, Pray, Financial Support (Klik die skakel koninkryksfokus.blogspot.com/
3) Ek stel jou ook graag voor aan ons Erdwurm-Projek:
Wat is dit? Dis ons projek om sendingfondse in te samel ten einde ons KoFie-Projek Sendelinge te ondersteun.
- Kyk gerus na hierdie kort Video: https://youtu.be/XnAVz8Bb10U
- Lees hier meer daaroor… https://koninkryksfokus.
blogspot.com/2024/09/erdwurm- projek-om-sendingfonds-in-te. html
- Koninkryksgroete,
- Chris Visser (VisChris)
- Ambassadeur van die Koning (2Kor 5:20)
o Phone: +27 82 926 9364
o WhatsApp: +27 76 428 5260
o Email: vischris@gmail.com
o Besoek ons Blog: Koninkryksfokus - Kingdom Focus
o Our Youtube channel - GOOD NEWS FOR ALL PEOPLE
o DONATE - Ondersteun/belê in ons KoFie-proje
o Facebook Base Page: KoFie-project
ABOUT OUR MINISTRY IN MUSLIM EVANGELISM:
o Join our WhatsApp Group: Know and Understand Islam
o Read our Free Book on the Blog: God & Islam - Facts & Myths
Sunday, September 15, 2024
Erdwurm-Projek om Sendingfondse in te samel
- Nice & Fat Earthworms... in 'n 20+20 liters drom-kombo wurm-kas (ons sal ons beste erdwurms insit)
- Die drom plaas jy buite, naby jou agterdeur in 'n koel plek.
- Hoera, verby is die nat afval-gemors, eierdoppe, teesakkies, koffiemoer, groeteskille ens. in jou asdrom
- Híérdie erdwurms sal dankbaarwees om al jou huishoudelike afval en tuinvullis wat jy daarin gooi, te verwerk vir die maak van jou eie kompos en wurmtee vir al jou pot en ander plante. Lees meer oor die voordele van wurmtee.
- Wanneer ons jou wurm-kas aflewer, sal ons jou wys hoe om die kompos en wurmtee uit te haal.
- Laastens: Ons erdwurms is stroopsoet, reukloos, doodstil en sal nóóit kla nie. Gooi net gereeld al jou gemors en bietjie water in die kas en sie daar...
- JY KRY HOË KWALITEIT GRATIS ORGANIESE KOMPOS.
- Ons onderneem om sulke fondse na een van die sendelinge te allukeer (en sal jou daaroor inlig).
- 'n Gratis een liter Wurmtee (wat jy verdun met 5-10 liter water) vir al jou Plantvoeding.
- 'n Gratis liefling Spekboompie (sou jy dit wil hê).
Friday, September 6, 2024
Nuwe Inligting - September 2024- Congo River Mission - Kom ons Help die Sendeling om in die Congo te gaan werk.
Hiermee 'n Nuwe Video met Johan Meintjes oor die voorgenome gaan na die DRK. Kyk gerus...
https://youtu.be/Z6XJntuoInE?
WANNEER JY HIERDIE INLIGTING OOR JOHAN MEINTJES SE BEPLANNING VIR SY 3 JAAR UITREIK PLAN NA DIE DRK (CONGORIVIER SENDING) LEES, LUISTER BIDDEND WAT DIE HERE DALK OOK VAN JOU VRA OM DIT TE HELP MOONTLIK MAAK.
NUWE INLIGTING - Aug 2024
Johan deel sy Aftellysie voorbereiding vir sy reis na die Congo in die beginspan September.
BID ASSEBLIEF DOELGERIG SAAM MET HOM VIR DIE UITDAGINGS WAT NOG VOORLÊ.
Môre vriende. Oupa (sy skoonpa) is swak maar als wat gedoen kan of sou moes word is aangespreek. PDH!
My detail aftellysie staan weer op 18 items uit 23. Dit sluit dinge in soos sleutels wat moet agterbly, padkos, inpak, laaste admin, edm. (31 Aug is immers 'n uiters waarde gebeurtenis, daarom het ek dit as deel van my aftel by gelys.)
Die volgende gebedsake meen ek is níe krities tot die vetrektyd in afwagting en geloof:
1. 'n Barnabas en 'n Timoteus. (iemand wat saam met hom sal werk en ondersteun soos Paulus se reisgenote in Handelinge (lees hoofstuk 11-16)
2. Reisgenoot. (Iemand wat dalk wil saam ry en 'n deel van die reis koste help dra)
3. Die 10 Stuurgemeente/ besighede/ RENTMEESTERS om my in die sendingveld te hou met minstens R10,000 per maand. Dis nodig vir sy voortgaande bediening: Bybels vir verspreiding, materiaal vir opleiding van leiers, kos en verblyf, reiskoste in die Congo ens. Hy benodig dus steeds ten minste R10,000 p.m., dus 10 persone, gemeentes of Koninkryksbesighede wat kans sien om elk 'n R1,000 te belê.
Dieselfde sommetjie om een van daai R1000 vol te maak is vir 10 Gelowiges wat elk R100 p.m. kan belê vir hierdie saak. As die Here jou lei om een van hulle te wees, kontak Johan vir praktiese reëlings daarvoor. (sy kontakinligting verder ondertoe)
4. 'n Lae profiel "Thuli Box" op die dak!? Dit het gewig, stabiliteit en brandstof implikasie en verberg die "Africa for Christ" wat geskryf is op die dak van die voertuig.
Sal net mooi inpak volgens reisroete en bedieningspunte en dit mooi moet inoefen!
Bg. Is níe onbelangrik, maar sal na verwagting in volhardende gebed en geloof realiseer soos God dit wil.
Intussen fokus ek op Skrifstudie en Teologiese punte van belang. Bietjie meer oplees oor die Baptiste geskiedenis en gebruike. Belangrikste: hoe om ten alle tye en situasies 'n Dissipel van Jesus te wees?
Met groot dank aan julle vir gebede en onderskraging. Mooi dag en week.
Johan Meintjes,
+27-82-443-5685 (nommer steeds beskikbaar vir WhatsApp boodskappe selfs op sy reis na Congo)
Johan Krüger, CEO van FCCA (Fellowship of Christian Churches in Africa) het hierdie landswyd uitgestuur rondom Johan Meintjes se pleidooi vir 'n DAADWERKLIKE Fellowship of Christian Churches in Africa. 👇🏻
**********************************
Oor Johan Meintjes se roeping vir die Kongorivier Sending: (Kyk hier vir meer inligting)
Wat wil Johan in die Kongo probeer bereik met sy 3 jaar Sendingprogram?
Kyk ook hier vir Johan se betrokkenheid by Frontline Fellowship se Kongorivier projekte.
Johan se berekening en finansiële plan vir sy volgende 3 jaar sending-uitreik na die Kongo met sy basis vanuit Kisangani, is as volg...
BEREKENDE KOSTES: (om die lang pad van meer as 4,000 km van Pretoria na Kisangani aan te durf: Voertuig diens en 4 nuwe bande (R20,000) - Brandstof (R30,000), Visums en 3e Party (R12,000), Deurgang by grensposte (R8,000), Persoonlik: medies, voedsel ens. (R5,000) - (Dan is 'n dringende Tandarts behandeling voor Johan kan gaan, en volgens die advies van baie kenners om ook 'n Internasionale Carnet de Passage van R17,000 uit te neem, nog nie ingesluit nie)
TOTAAL: Bereken self... Sending is nie goedkoop nie. Maar, dis die OPDRAG VAN DIE HERE.
HIERVOOR WORD DIE VOLGENDE FONDSE BENODIG OM SO 'N UITREIK NOG HIERDIE JAAR TE KAN BEGIN:
1) EENMALIGE "launch fund" - R40,000. [GOEIE NUUS - HIERDIE FONDSE IS REEDS GEVIND]
2) NOG BENODIG: NET NOG TEN MINSTE 10 Persone of Gemeentes wat elk kan help met R1000 per maand, jaarliks hersienbaar vir 3 jaar (om sy basiese persoonlike bedieningsuitgawes en lewenskoste daar te bly dek)
VERDERE GOEIE NUUS: DIE GEMEENTE NGK WONDERBOOM-SUID IS BEREID OM AS STUUR GEMEENTE TE DIEN (MET OOK 'N BEGIN-FONDS VAN R20,000 VAN HULLE KANT OPSY GESIT)
3) SLEEPWA: NOG GOEIE NUUS - DIE SLEEPWA IS VERKOOP
4) SO KAN 'N CHRISTEN-SAKEMAN DALK HELP: Johan is bereid om ook as Tentmaker of Business as Mission in Kisangani te werk in bv. die Mynbou of as Agri "rep".
'n Verdere opsie is as vennoot/aandele in die Gasvryheidsbedryf: koffiekamer, toegang tot konferensiefasiliteit, verblyf in Rivieroewer lodge of hotel. (Kontak hom om meer detail te bespreek)
5) Verdere sendingsteunopsies met kategorieë van vennootskappe en ander projekaspekte kan bespreek word bv. die Kisangani Bybelgenootskap, Yakusu Sendinghospitaal, Universiteit van Kisangani Fakulteite Teologie en Medisyne of "Libraries for Pastors" deur internasionale vennote. (Kontak hom vir meer detail).
*Sendeling: Johan Meintjes: +27 82 443 5685
*Stuurgemeente: Ds Johan van As, NGK Wonderboom-Suid (sien onder)
*Ondersteuner: Chris Visser: +27 82 926 9364