Thursday, July 11, 2024

Wat wil Johan in die Kongo probeer bereik tydens sy 3 jaar Sendingprogram?

 


Waarop Johan in die volgende 3 jaar wil fokus en hoop om te bereik:

1. Mission, Vison and Goals: Kyk by https://worktheland.co.za.

2. Opsommend: "Feet that bring Good News to isolated villages along the Congo River".

3. In my skyfie-aanbieding stel ek dit as voilg: 

Om saam met die plaaslike kerke volhoubare metodiek te vestig sodat:

a. Soveel moontlik villages langs die Kongorivier en sytakke met die Goeie Nuus  bereik kan word.

b. Evangelisering, kerkplanting, pastore opleiding en basiese landboukennis oordrag. (Farming God's Way staan op 'n Skrifgerigde rentmeesterskap fondasies!)

c. Bemagtig die bestaande Kerk in Kisangani met kennis, metodiek en meer  internasionale netwerke.

d. Uitbou van die gemeenskaplike internasionale Christen  netwerk rondom Frontline Fellowship se sendingdoelwitte soos Kisangani Bible Society, Yakusu Sendinghospitaal, Universiteit van Kisangani (Fakulteite Teologie en Medisyne) en Libraries for Pastors.

e. Die aard van die geografiese roete na Kisangani gee geleentheid om die Evangelie van Vrede te hervestig in die getraumatiseerde Oostelike DRK Kongo.

Saamgevat in enige van die volgende...

"Taking the Good News to the ends of the earth in time".

of Feet that bring the Gospel of Peace to war torn eastern Congo.

of Feet that bring Good News to isolated villages along the Congo River.

of  Mat 24:14 gehoorsaamheid (dringentheid)

No comments: