NOG 'n SPESIALE AANBEVELING
Nuwe Boek pas gepubliseer
deur een van ons Gas-skrywers - Sibylie Marais
'n Lekkerleesboek oor jou en God.
Alles - van sekerheid tot superglue - sonde!
Hoe gaan dit met jou verhouding met God?
Is Hy jou fantastiese God?
Is jy seker dat jy sy kind is?
Het jy die ewige lewe?
Word jy al hoe meer soos Jesus?
Is Jesus Koning van elke deel van jou lewe?
------------------
Meer as 10,000 kopieë van Jou Fantastiese God! is gedruk onder die vorige titel, Jesus, My Here.
-------------------
Om 'n A5-gedrukte harde kopie boek te bestel:
Die Boek is beskikbaar in gedrukte formaat
teen 'n prys van R150 (plus koerierkoste bv. via PUDO)
Betaal gerus op die veilige
PAYFAST-PLATFORM SE "BUY NOW" KNOPPIE
Jy kan daar betaal met enige Krediet of ander Bankkaart.
Onmiddellik na Betaling sal jy bewys van jou aankoop vir die harde kopie boek ontvang. Daarmee saam sal jy 'n skrywe met 'n versoek ontvang om jou inligting te verskaf hoe om die boek by jou uit te kry met die volgende opsies:
(1) Aflewering aan jou Persoonlik waar prakties moontlik - bv. in Pretoria kan ek dit graag aflewer.
(2) Of jy dit self by my kan afhaal in Centurion.
(3) Of hoe ek dit aan jou via koerier kan stuur, bv via PUDO.
Koop nou die Boek hier @ R150
No comments:
Post a Comment