Friday, July 15, 2022

It's Time to Rebuild - Dis tyd om saam met BID, ook AKSIE te neem!

Ek het hierdie post van Feba Radio ontdek en voel om dit net met jou te deel. Ek sal dit nie self beter kan skryf nie.

Believers sometimes struggle to understand the book of Nehemiah because of its “dark nature”. In a nutshell, Nehemiah is about rebuilding the city walls of Jerusalem that were torn down with the invasion of the Babylonians, just before the exile. The restored walls had symbolic value for the Israelites. It brought physical protection against hostile intrusion, but it was above all a sign of faith restoration and unity. After all, God originally singled out the Israelites as a model to follow for all the gentiles around them.

I hear Christians so often refer to them praying with a need in mind, but their prayers are not answered. It causes them to lose heart, and unfortunately many also lose their faith in the process! The biggest mistake Christians make is to forget that God also expects us to take action as we continue to enter into prayer with Him. Nehemiah was prayer- as well as action-driven.

Lees dit self verder.

 https://febaradio.co.za/its-time-to-rebuild/#comment-47

Thursday, July 7, 2022

Hulpmiddels vir 'n gemeente se Evangelisasietaak

 Hulpmiddels vir jul gemeente se Evangelisasietaak

Enersyds wil mens nie voorbarig wees en maak of mens beter weet nie. Andersyds wil ek graag deel wat wel beskikbaar is aan gemeentes se leiers of sommer net aan jou as enkel lidmaat wat hulp soek om jou getuienistaak beter uit te voer. 

Hiermee dus 'n paar getoetsde hulpmiddels wat ek met vrymoedigheid aanbeveel:

1. My boek... geskryf na baie jare se praktiese ervaring in sending-mobilisering en deelname. Laai die boek met vrymoedigheid gratis af, lees en gebruik wat jy kan.
 Netso stuur Ek julle ook... Om koninklike priesters van God te wees. 

2. Materiaal op ons Blog: Koninkryksfokus 3. Materiaal ontwikkel deur ons Sosiale Media bediening: 
💥Koninkryksfokus - Kingdom Focus KoFie-Project.
  • We doing this under the logo KoFie-project, especially via Social Media like Facebook, WhatsApp, Telegram etc. 
  • Our various Facebook (FB) Pages focussing on the different People groups worldwide. 
💥Our Facebook Main Page <Kingdom Focus News & Tools> 
  • This Page Give Information and Resources to mobilize, motivate and challenge us all as believers to enhance the Kingdom of Christ by sharing the Gospel according to the Great Commission of Jesus in Mat 28:18-20.
😊To get involved why not join and "like" any of our Pages or Groups. 
😊 Visit and like our Facebook Pages about Islam Evangelism
👉Join our Telegram Group for Islam Evangelism       https://t.me/joinchat/Ggwc5BqugJ0IMtNE

4. Materiaal beskikbaar op die Internet. 
5. Join to Pray for Our Ministry: See our Prayer Support Groups underneath: 

👉 Pray for Internet-Evangelism to Muslims: Register and Pray for Internet-Evangelism to Muslims at https://m.facebook.com/groups/468354330202060 

👉 Join our WhatsApp Group: Participants register on the WhatsApp Number: +27 76 428 5260  with their name and the message “KoFie-Pray”.  

👉 Join our Telegram prayer support group: https://t.me/Pray4KoFie

6. Partner Financially with our KoFie.project.

We Finance our Ministry by DONATIONS or SELLING our BOOKS: 
  • To Partner in our Ministry, Buy a book at our Bookshop and thanks...
  • You help cover our ministry cost. 
👉 Click here for our Banking details


7. Welcome to Contact us for any support. 
👉Join us on WhatsApp at +27764285260
👉Join us on Telegram at https://t.me/joinchat/VqXw-fCI2ms6cUf7
👉Email: Vischris@gmail.com

👉Subscribe to receive our weekly e-Mail Newsletter
👉Phone: 0829269364

Chris Visser,
Koninkryksfokus.

A list of our Social Media Pages & Contact details 2022

This is a list of the FB Pages that we use for our Social Media Ministry to share the Gospel and motivate Kingdom principles.
Welcome to visit, like and get involved at any of the Pages.  We need your skills and wisdom.

🔵https://www.facebook.com/KingdomFocusNews/

🔴https://www.facebook.com/AfrKingDis/

🔵https://www.facebook.com/IsaAlsoLovesMuslims/

🔴https://www.facebook.com/KnowInsideIslam/

🔵https://www.facebook.com/RefreshingGoodNews/

🔴https://www.facebook.com/SpiritAllWorld/

🔵https://www.facebook.com/builderpolitics/

🔴https://www.facebook.com/OurMzansi/

🔵https://www.facebook.com/techwise7/

🔴https://www.facebook.com/BonnesNouvel/

🔵https://www.facebook.com/KoFie.project/

Our Greeting message on WhatsApp:

Thank you for contacting Kingdom Focus! 
We are an Evangelical Reformed Christian Group.
☕With our KoFie-Project as a ministry we use Social Media for God's Kingdom  
*Sharing the Gospel, Mobilize and Motivate people for God's Kingdom principles. 
CONTACT US:
👉https://www.facebook.com/KoFie.project/
👉WhatsApp : +27 76 428 5260
👉Blog: www.koninkryksfokus.blogspot.com
👉Email: vischris@gmail.com
We try to share hope. https://youtu.be/ZsBhvSMQUk4
God bless you🙋

Tuesday, May 31, 2022

SPESIALE AANBOD: Koop 3 Boeke vir slegs R100

SPESIALE AANBOD: 

Koop 3 Boeke vir slegs R100


Rudi-Peet boeke

Ons vriende weet reeds alles van wat ons doen met ons KoFie-projek (of lees meer daaroor op ons FB Blad) 

KoFie-Projek: Evangelie-uitreike via Sosiale Media

Ons medewerkers ondersteun ons deur ons boeke te koop (en so saam met ons deel hiervan te wees - DANKIE!) 

L.W. Daar is ook verskeie Boeke en ander Materiaal om GRATIS af te laai en te gebruik. WELKOM!

(Klik gerus hierbo op... Start Shopping / Besoek ons Boekwinkel.

Jy kyk op ons BOOKSHOP en besluit op enige 3 Boeke van jou keuse, stuur vir my jou epos met die vereiste 3 Boeke na vischris@gmail.com en ek stuur dit vir jou so - 

  • eBoeke: die skakels om jou 3 boeke af te laai OF...
  • Harde Kopie Boeke: Ek pos dit dadelik  aan jou na Betaling - (dan R100 Plus Koerierkoste van R60). Aflewering: Ek gebruik Pepstore se Paxi Koerier-diens.  - jy verskaf dus op jou epos... Jou besonderhede; Naam, Selfoon, die adres van jou naaste Pepstore sowel as jou ID nommer, en gaan haal dit self af wanneer hulle jou per SMS laat weet)
BETALINGS: kan op enige van die onderstaande rekeninge van jou keuse gedoen word. 

DANKIE! WEES GESEëND!

Wednesday, May 25, 2022

Chris van Koninkryksfokus wil net groet - en 'n lekker verslag met jou deel.

 Hallo liewe vriende,

Ons was die afgelope tyd omtrent oorval met baie dinge en ons het lank laas iets meer persoonlik gedeel.

Persoonlik:

1) Ek en Sterna was deur verskeie uitdagings. 

  • Sterna: Gordelroos, Galblaas operasie en sommer net siek wees. 
  • Chris: Covid, tande-uitdaging en 1e Cataract operasie wat nie suksesvol was nie. Nog een?
  • Ons kinders en kleinkinders was ook behoorlik getoets met Covid en ander kwale.

2) Die uwe wil nog begin Junie verjaar ook (75 kan mens darem nie oorslaan nie)

3) Bo-oor alles staan die Genade-hand van ons Liefdevolle Vader wat ons dra en seën. Alle Lof aan Hom!

Koninkryksfokus en ons KoFie-bediening.

1) Ons Internet Uitreike gaan net van krag tot krag. Getalle hardloop weg en ons kon baie nuwe kontakte aanknoop met wie ons kan kommunikeer 

- Oor ons land se Politieke uitdagings en 'n Bybelse Koninkryksvisie daaroor (Ons probeer fokus op almal in SA, ook ons swart kulture (Msanzi Good News) sowel as op wêreldgebeure. Natiuurlik veral op die groot Onbereikte Wêreld (Onbereik met die Evangelie) Lees hier meer oor ons KoFie-Projek 

- Omdat dit al meer aktueel word, fokus ons al sterker op Islam - op Facebook met Conversation with Muslims (die Blad het onlangs verby die 12,000 volgelinge gebreek). 

- Verder het ons WhatsApp kontakte wat op Muslims fokus soort van buite beheer gegroei (3500+), waarvan verskeie Groepe ontwikkel het. Baie baie geleenthede om verhoudings aan te knoop, debatte te voer, maar veral die evangelie te deel. 

- Nasorg spanne: Nee! Ek kan dit nooit alleen doen nie, maar ek kan nou met vreugde deel dat verskeie persone wat ons kon werf asook baie wat spontaan by ons span aangesluit het, ons hiermee help om hierdie baie kontakte en hulle vrae op te volg en te beantwoord. (Te veel om hier te probeer verduidelik). 

-As jy graag deel wil word van ons WA Uitreik-span... Lets's Share God's love 2M - Join hier.

- Ons het 'n soortgelyke Uitreik Groep op Facebook. As jy belangstel om deel daarvan te word, kontak my persoonlik daarvoor per epos. 

- Ons het tevore reeds berig van ons Book on the Blog: GOD & ISLAM - FACTS & MYTHS. Die skakel van die boek is steeds deur Facebook geblok, maar met inisiatiewe wat net die Heilige Gees vir my kon gee, kon ons die projek voortsit. Die totale aantal besoekers daarop het ook reeds die 12 duisend kerf verby gesteek.

- Ons kon ook 'n Nuwe Blog om ons Uitreikspan toe te rus, skep (Besoek dit gerus): Come let's share God's Love to Muslims

Koninkryksgroete,

Chris Visser,
Koninkryksfokus - KoFie.Projek