Hulpmiddels vir jul gemeente se Evangelisasietaak
Enersyds wil mens nie voorbarig wees en maak of mens beter weet nie. Andersyds wil ek graag deel wat wel beskikbaar is aan gemeentes se leiers of sommer net aan jou as enkel lidmaat wat hulp soek om jou getuienistaak beter uit te voer.
Hiermee dus 'n paar getoetsde hulpmiddels wat ek met vrymoedigheid aanbeveel:
1. My boek... geskryf na baie jare se praktiese ervaring in sending-mobilisering en deelname. Laai die boek met vrymoedigheid gratis af, lees en gebruik wat jy kan. Netso stuur Ek julle ook... Om koninklike priesters van God te wees.
2. Materiaal op ons Blog: Koninkryksfokus
- πOur Blog: https://koninkryksfokus.blogspot.com/
- Verskeie evangelisasie-materiaal: kyk by die afdeling: "Bookshop" asook by die afdeling "Resources" (Verskeie materiaal vir Moslem-evangelisasie, Jeugwerk, Audio-preke en veral die "King of Glory" films)
π₯Koninkryksfokus - Kingdom Focus KoFie-Project.
πJoin our Telegram Group for Islam Evangelism https://t.me/joinchat/Ggwc5BqugJ0IMtNE
4. Materiaal beskikbaar op die Internet.
- We doing this under the logo KoFie-project, especially via Social Media like Facebook, WhatsApp, Telegram etc.
- Our various Facebook (FB) Pages focussing on the different People groups worldwide.
- This Page Give Information and Resources to mobilize, motivate and challenge us all as believers to enhance the Kingdom of Christ by sharing the Gospel according to the Great Commission of Jesus in Mat 28:18-20.
- πVisit our FB Base Page KoFie-projek for more information and a list of our 12 FB Pages. (or go to https://www.facebook.com/KoFie.project/ )
- πJoin our Facebook Working Group https://www.facebook.com/groups/KingdomFocus/
πJoin our Telegram Group for Islam Evangelism https://t.me/joinchat/Ggwc5BqugJ0IMtNE
4. Materiaal beskikbaar op die Internet.
- Daar bestaan tonne webblaaie en Apps op die Internet om vir Evangelisasie te benut. Hiermee 'n paar van die wat ons self gereeld gebruik om met mense in alle tale en lande die evangelie te deel.
- Bybelverspreiding: Behalwe die meer bekende YouVersion Bybel (www.Bible.com), gebruik en deel ek die volgende drie dikwels.
- https://bibleproject.com/
- http://www.bible.is/apps
- City Bibles: https://www.qrownn.com/zaf/index.html?
- Vir Kerkplanting in klein groepe (Gebruik die Bybel - Verskillende tale)
- Discovery Bible Study:
- Dissipelskap: Opvolg van nuwe gelowiges: www.knowinggod.com
- Bybelvrae (Got Questions): Frequently Asked Bible Questions
- Uitreike: Jesus film projek : https://www.jesusfilm.org/
- Algemeen: https://www.christianity.com/
- 'n Voorbeeld van die antwoord op 'n baie aktuele vraag: Why Doesn’t God Heal Everyone?
- Getuienisse en gebedsriglyne vir alle lande. https://prayercast.com/
- Moslem evangelisasie:
- Christian Concern for Muslims: https://www.ccm.org.za/
- Answering Islam: 'n Hele Biblioteek van inligting : https://www.answering-islam.org/
- The Book on the Blog: GOD & ISLAM - FACTS & MYTHS
5. Join to Pray for Our Ministry: See our Prayer Support Groups underneath:
π Pray for Internet-Evangelism to Muslims: Register and Pray for Internet-Evangelism to Muslims at https://m.facebook.com/groups/468354330202060
π Join our WhatsApp Group: Participants register on the WhatsApp Number: +27 76 428 5260 with their name and the message “KoFie-Pray”.
π Join our Telegram prayer support group: https://t.me/Pray4KoFie
6. Partner Financially with our KoFie.project.
- To Partner in our Ministry, Buy a book at our Bookshop and thanks...
- You help cover our ministry cost.
7. Welcome to Contact us for any support.
πJoin us on WhatsApp at +27764285260
πJoin us on Telegram at https://t.me/joinchat/VqXw-fCI2ms6cUf7
πEmail: Vischris@gmail.com
πSubscribe to receive our weekly e-Mail Newsletter
πPhone: 0829269364
Chris Visser,
Koninkryksfokus.
No comments:
Post a Comment