Dinsdag 31 Mei 2022

SPESIALE AANBOD: Koop 3 Boeke vir slegs R100

SPESIALE AANBOD: 

Koop 3 Boeke vir slegs R100


Rudi-Peet boeke

Ons vriende weet reeds alles van wat ons doen met ons KoFie-projek (of lees meer daaroor op ons FB Blad) 

KoFie-Projek: Evangelie-uitreike via Sosiale Media

Ons medewerkers ondersteun ons deur ons boeke te koop (en so saam met ons deel hiervan te wees - DANKIE!) 

L.W. Daar is ook verskeie Boeke en ander Materiaal om GRATIS af te laai en te gebruik. WELKOM!

(Klik gerus hierbo op... Start Shopping / Besoek ons Boekwinkel.

Jy kyk op ons BOOKSHOP en besluit op enige 3 Boeke van jou keuse, stuur vir my jou epos met die vereiste 3 Boeke na vischris@gmail.com en ek stuur dit vir jou so - 

  • eBoeke: die skakels om jou 3 boeke af te laai OF...
  • Harde Kopie Boeke: Ek pos dit dadelik  aan jou na Betaling - (dan R100 Plus Koerierkoste van R60). Aflewering: Ek gebruik Pepstore se Paxi Koerier-diens.  - jy verskaf dus op jou epos... Jou besonderhede; Naam, Selfoon, die adres van jou naaste Pepstore sowel as jou ID nommer, en gaan haal dit self af wanneer hulle jou per SMS laat weet)
BETALINGS: kan op enige van die onderstaande rekeninge van jou keuse gedoen word. 

DANKIE! WEES GESEëND!

Geen opmerkings nie: