Friday, November 15, 2024

Gay Man Dies, Meets Jesus, and What He Saw Made Him Turn Straight

"Gay Man Dies, Meets Jesus, and What He Saw Made Him Turn Straight"

Listen to the Video here.

Also Read the Blog Page with many more such Testimonies. 

WHEN GAYS MEET JESUS AS LORD

Radio Feba - Lees Hoe Een Radio 'n Hele Gemeenskap Verander!

 Radio verander 'n Hele Gemeenskap!

“Die geloof volg uit die aanhoor van die boodskap,” skryf Paulus in Romeine 10:17 (NLV) en baie in Afrika kan daardie boodskap slegs deur die radio hoor. FEBA se Kersfees-radioprojek beoog om fondse in te samel vir radio’s en oudio-Bybels om die Goeie Nuus aan luisteraars in Tsjad, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Soedan en Tanzanië oor te dra.

Malawi

FEBA Malawi se bediening groei teen só ’n vinnige pas dat hulle nie kan byhou met die aanvraag vir radio’s en oudio-Bybels nie. Die span het onlangs Yao-luisteraars in die Zomba-streek besoek en was  dankbaar om te sien dat baie Yao Moslems na Christus keer deur FEBA se uitsendings. By een geleentheid het sowat 60 Moslemmans en -vroue by luisteraarklubs aangesluit met die hoop dat hulle meer van God sal leer. Een luisteraar het gedeel: ...

Lees die res van die artikel

https://febaradio.us11.list-manage.com/track/click?u=ff42b256d68d9e3ea88a62308&id=4b39255c56&e=64c7b9368c

Lees meer oor Radio Feba: https://febaradio.co.za/

Monday, November 11, 2024

Sending en Statistiek wat praat…

Wat sê die Statistiek oor die Kerk se Sending-Prioriteute     

                       

MENSE-GETALLE:

1) Tans meer as 8 Biljoen mense in die Wêreld (Mat 28:19 "ethne" Nasies of Mensegroepe = 17,300)

2)  % steeds ONBEREIK met die Evangelie = 41,9%

3)  % van KERKLIDMATE wat dit nie weet of daaroor omgee nie = 70%

OOR FINANSIES EN SENDING

4) % van "CHRISTENE" se inkomste wat spandeer word op alle "Christelike" projekte  =  1,7%                   

5) % van alle "Christelike" projekte wat gaan vir SENDING (Global foreign missions) = 5,8%                                                                     

6) % van alle Sending begrotings wat na bediening onder die ONBEREIKTES gaan = 1,8%

Bron: Joshua Projects 

Thursday, October 31, 2024

Lausanne 2024 Videos from Plenary sessions

Lausanne has posted some 40 videos from plenary sessions which you can download, share, and watch with your group. Here are some of the big topics they covered:

Day 2: The Holy Spirit as the power for mission

Day 3: The whole Church united in mission

Day 4: Learning from and praying for the persecuted Church

Day 5: Mission in the workplace

Day 6: Christlike servanthood, intergenerational mentoring, and more

Day 7: Mission to the ends of the earth

Take a look. Evidently they plan to expand the “Accelerate” collection to include more resources in months to come. Not sure where to start? Consider these videos a Pioneers colleagues said were his favorites:

Rather read? Our friend Justin Long has compiled a roundup of links to reflections on Lausanne.