Wat sê die Statistiek oor die Kerk se Sending-Prioriteute …
MENSE-GETALLE:
1) Tans meer as 8 Biljoen mense in die Wêreld (Mat 28:19 "ethne" Nasies of Mensegroepe = 17,300)
2) % steeds ONBEREIK met die Evangelie = 41,9%
3) % van KERKLIDMATE wat dit nie weet of daaroor omgee nie = 70%
OOR FINANSIES EN SENDING
4) % van "CHRISTENE" se inkomste wat spandeer word op alle "Christelike" projekte = 1,7%
5) % van alle "Christelike" projekte wat gaan vir SENDING (Global foreign missions) = 5,8%
6) % van alle Sending begrotings wat na bediening onder die ONBEREIKTES gaan = 1,8%
Bron: Joshua Projects
No comments:
Post a Comment