Radio verander 'n Hele Gemeenskap!
“Die geloof volg uit die aanhoor van die boodskap,” skryf Paulus in Romeine 10:17 (NLV) en baie in Afrika kan daardie boodskap slegs deur die radio hoor. FEBA se Kersfees-radioprojek beoog om fondse in te samel vir radio’s en oudio-Bybels om die Goeie Nuus aan luisteraars in Tsjad, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Soedan en Tanzanië oor te dra.
Malawi
FEBA Malawi se bediening groei teen só ’n vinnige pas dat hulle nie kan byhou met die aanvraag vir radio’s en oudio-Bybels nie. Die span het onlangs Yao-luisteraars in die Zomba-streek besoek en was dankbaar om te sien dat baie Yao Moslems na Christus keer deur FEBA se uitsendings. By een geleentheid het sowat 60 Moslemmans en -vroue by luisteraarklubs aangesluit met die hoop dat hulle meer van God sal leer. Een luisteraar het gedeel: ... Lees die res van die artikel |
|
https://febaradio.us11.list-manage.com/track/click?u=ff42b256d68d9e3ea88a62308&id=4b39255c56&e=64c7b9368c
No comments:
Post a Comment