Tuesday, January 12, 2021

ARTICLES ABOUT JESUS IN MANY LANGUAGES. PLEASE SHARE.

ARTICLES ABOUT JESUS IN MANY LANGUAGES. PLEASE SHARE. 

HELP PROMOTE THE GREAT COMMISSION OF OUR LORD WORLDWIDE BY SHARING THIS WEBSITES. 

https://y-jesus.org/

https://jesusonlineministries.org/websites/

Available Translations

  • Dutch / Nederlands
  • English
  • French / Français
  • German / Deutsch
  • Hindi / हिन्दी
  • Indonesian / Indonesia
  • Italian / Italiano
  • Japanese / 日本語
  • Korean / 한국어
  • Polish / Polskie
  • Portuguese / Portugues
  • Punjabi / ਪੰਜਾਬੀ
  • Russian / русский
  • Spanish / Español
  • Swahili / Kiswahili
  • Urdu / اردو 

TOPICS 

  • Who Was the Real Jesus?
  • Was Jesus a Real Person?
  • Was There a Da Vinci Conspiracy?
  • Is Jesus God?
  • Are the Gospels True?
  • Did Jesus Rise From the Dead?
  • Is Jesus Relevant Today?
  • Is Jesus Coming Back?
  • Has Science Discovered God?

More Questions about Jesus

  • Did Jesus Claim to be God?
  • Did the Apostles Believe Jesus is God?
  • Was Jesus the Messiah?
  • Is Jesus the Only Way to God?
  • The Jesus Family Tomb: Fact or Fiction?
  • Was Jesus Really from Nazareth?
  • The Gnostic Gospels: Are they the real history of Jesus?
  • The Gospel of Barnabas: Secret Bible?
  • Is the Bible True?


Wat nou met WhatsApp? Die Telegram Opsie.

Nou ja, terwyl almal nou van WhatsApp na Telegram oorskakel, wil ek net noem dat ons voortgaan met ons WhatsApp bediening vir nou. 

As jy egter ook besluit om oor te gaan na Telegram... Ek gebruik die App ook lank reeds. Daar is egter voor en nadele op elkeen. 

(As jy meer daaroor wil lees, kyk op ons Technology Facebook Blad: 

https://www.facebook.com/techwise7/


Nogtans, welkom om eerder hier op ons Telegram-Groep aan te sluit..

Klik net op die skakel hieronder... 

https://t.me/joinchat/VqXw-fCI2ms6cUf7

Wees geseënd, 

KONINKRYKSFOKUS KOFIE.PROJECT olv Chris Visser.

Monday, January 11, 2021

How to get involved with KoFie.project

Hoe om betrokke te raak by ons KoFie-bediening?

EERSTENS DEUR GEBED: Prayer - Pray for us:
+Join our prayer support Group on WhatsApp: Invitation to join (Register) here on WhatsApp
Or send name and the message "KoFie-Pray” to WA-Number +27-764285260
+Join any of our Prayer Support Groups on Facebook:
-REGISTER TO: Pray for Internet Evangelism to Muslims
-REGISTER TO: Pray for Internet Evangelism to All People via our KoFie-Project
TWEEDENS AS FINANSIëLE VENNOOT IN ONS KOFIE-PROJEK:
* Deur 'n Advertensie te borg: Ons adveerteer sommige plasings op Facebook (meesal @ R100 per Advertensie vir 5 dae). Indien die belangstelling goed is, herhaal ons dit. Ons "saai" ongeveer tussen R2,000 en R4,000 per maand daarop.
* Ons is dankbaar om nou 'n MWeb-Fibre internetlyn met onbeperkte Data te gebruik, en dit kos slegs R500 pm).
* Soos fondse beskikbaar is, ondersteun ons van ons Admin-helpers om met hulle data-koste te help.
Vir enige deelname om in hierdie bediening te belê
Klik op...KOOP 'N BOEK IN ONS BOEKWINKEL / MAAK 'N DONASIE HIER.

Thursday, January 7, 2021

Muslim's experience of how Christians "take care of him". Why not Share this testimony further.

 

Die jaar het weer afgeskop; Goeie Wense vir 2021.

 💢Aan al ons vriende van Koninkryksfokus-KoFie.Projek,

Ons kommunikeer die Heerlike Evangelie, die Goeie Nuus van God se liefde vir almal (vir ons en vir hulle - die wat nog nie weet nie)... op Sosiale Media:

-op Facebook se verskillende Blaaie (https://www.facebook.com/KoFie.project/), 

-op WhatsApp (+27-764285260); Click to Join our WA-Prayer Support-team 

-via hierdie Blog www.Koninkryksfokus.blogspot.com

-op Twitter (@vischris1) ens. 

- Die laaste ruk was ons epos-bediener Mad-Mini bietjie af (vischris@gmail.com) maar ook nou weer in volle swang. Dus... hello aan die begin van 2021. 

Mag ons vir julle almal toewens vir 2021...  

Fil 4:7 Die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

Drink 'n KoFietjie ☕ namens ons... 

En 'n lekker stuk koek. 🍰

Wees geseënd! 💞

Chris Visser

Koninkryksfokus KoFie.project