Donderdag 29 September 2022

πŸ™‹πŸ»‍♂️'N BOODSKAP AAN CHRISTENLEIERS:

 πŸ™‹πŸ»‍♂️'N BOODSKAP AAN CHRISTENLEIERS: 

Islam evangelisasie is nie baie gewild in ons kerke nie. 

Waarom nie?   

Die Sendingopdrag aan Alle Nasies, dit sluit tog hulle in!  

Of skrum ons weg omdat ons bang is vir hulle? Of net Onseker?

Dalk Onkunde?  Gebrek aan kennis!?

Of is dit net Onbelangrik vir my! Ek is met goeie Christelike dinge besig in my gemeente-program. Islam is dus nie deel van my belangstellingsveld nie!?

Maar... Christene is vir Islam baie belangrik! Hulle weet en leer "alles" van die Christendom deur hulle leiers - Of so dink hulle...!

Want wat hulle leer is totaal verkeerd is - bv. Ons Bybel is "korrup", vol mensgemaakte veranderings wat na Jesus se tyd ontstaan het, deur Christene soos veral Paulus, wat die wet van Moses - soos deur Jesus bevestig - verander het ens.

Hulle Quran, wat volgens hulle tradisie deur God (hulle noem hom Allah) aan die profeet en boodskapper van Allah (Muhammad) deur 'n engel oorgedra is... Daai boek, foutloos bewaar deur Allah in die hemel en so deurgegee aan Muhammad, wat nie self kon skryf nie, maar dit "foutloos" mondelings oorgedra het aan ander wat dit weer verder oorvertel het en uiteindelik steeds "foutloos" tot die manuskrip van vandag toe, en daai Boek word die enigste waarheid vir Islam om die Christendom en die Bybel te beoordeel. 

πŸ‘‰❓[Nog nie eers genoem van die rol wat die Tradisies speel nie (dit wat Muhammed verder sou geleer en volgens sy voorbeeld nagevolg moet word), bv die Hadiths , duisende baie ekstra stories wat die Quran eintlik interpreteer en hulle godsdienstige leer daarvolgens bepaal ens.]

πŸ˜ƒL.W. Islam sien hulleself as 'n meerderwaardige godsdiens (volgens die Quran sien hulle neer op die Christendom (wat hulle verstaan as die Westerse wΓͺreld, Hollywood, sedelose mensdom wat hulle behoort te skaam oor hulle God se boek so verander het - dat Christene selfs wil voorgee dat God sou toelaat dat profeet Jesus gekruisig sou word. Dus verwerp hulle die kruisiging (en Jesus se opstanding). Volgens hulle was Jesus slegs 'n profeet en nie die Seun van God en onmoontlik ook nie God nie. 

Dus, veral die leer van die Drie-Eenheid is "shirk" want God is net EEN! 

Maar, sΓͺ Islam geleerdes, ons Bybel het wel na Muhammad se koms verwys (dan is die Bybel wel goed genoeg om aangehaal te word; Inteendeel, hulle gee voor dat hulle die Bybel ken, natuurlik net tekse wat meesal totaal buite verband aangehaal word, maar gebruik word om te toon hoe baie weersprekings en foute daar dan in die Bybel sou wees).

πŸ₯ΈDus...'n deurmekaar Godsdiens en Boek waarop hulle roem en wat ons moet probeer ken en verstaan om na hulle deur te dring...

πŸ‘‘As hulpmiddel vir Christene om meer te leer, maar ook om iets in die hand te hΓͺ om aan 'n Moslem deur te gee... gebruik en lees gerus die Boek-op-die-Blog: GOD & ISLAM - FACTS & MYTHS.

Ongelukkig het Facebook die Skakel van die boek geblok... 

https://god-islam-facts.blogspot.com/

Alternatiewe Skakels:

πŸ’₯ Welcome to read our eBook for Free: 

GOD & ISLAM - FACTS & MYTHS. 

It is divided in Various Sections here.

Choose the topic that interest you...

πŸ‘‰1 - BIBLE: tinyurl.com/Bible-1

πŸ‘‰2 - QURAN: tinyurl.com/Quran-1

πŸ‘‰3 - BIBLE-QURAN: tinyurl.com/Bible-Quran

πŸ‘‰4 - JESUS: tinyurl.com/jesus-1

πŸ‘‰5 - TRINITY: tinyurl.com/trinity-1

πŸ‘‰6 - tinyurl.com/muhammad-1

πŸ‘‰7 - tinyurl.com/jesus-muhammad

πŸ‘‰8 - tinyurl.com/OneGod-1

πŸ‘‰9 - Questions to Islam: tinyurl.com/AskIslam-1

πŸ‘‰10 - tinyurl.com/MuslimResponds

πŸ‘‰11- tinyurl.com/Resources-Help

πŸ‘‘Kyk ook gerus na hierdie Webwerf van Samuel Green...  http://engagingwithislam.org/

Kyk na sy eerste video oor die onderwerp: 

WAAR OM MET ISLAM TE BEGIN?  https://youtu.be/fT5aQyWetBc...

WHATSAPP GROUP: Let's Share God's love 2M

As dit jou kennis en belangstelling uitdaag en prikkel, en jy wil meer leer, word gerus deel van die WhatsApp Groep wat spesifiek hierop fokus... Om meer oor Islam te leer en te besin oor die mees effektiefste maniere hoe om na hulle uit te reik...

Lees hieronder daaroor meer...

πŸ™‹πŸ»‍♂️ Hallo friends in Christ. 

About our Group: Let's Share God's love 2M 

Please invite yourselfπŸ₯° and individual friends that you think are the right people to be part of this Group. (But... Don't make those invites too open. Please pray about each one and consider their love for the Lord, but also their history, passion and experience for this ministry.) 

https://chat.whatsapp.com/G6JuVzLbqFoGmnJMpOmffY

NEW: AN ONLINE COURSE... TRUTH in LOVE

Go To https://wesharehislove.blogspot.com/p/truth-in-love-digital-course.html



Geen opmerkings nie: