Donderdag 29 September 2022

Kennis oor Islam - Vraelys

Goeie dag Koninkryksfokus vriend,

Mag ek jou dringende aandag vra oor 'n belangrike saak... ISLAM

Dalk stel jy min in Islam belang, maar... hulle stel baie, baie in ons belang; Hulle het groot planne met die Wêreld en met Afrika, veral ook Suid-Afrika en ons buurlande... met elkeen van ons... Weet jy genoeg daarvan? 

Doen gerus die Vraelys oor Islam en kyk hoe jy doen.

https://madmimi.com/p/0b58b41#

Ek wil jou ook uitnooi na ons KoFie-Projek op Telegram hier.

https://t.me/+VqXw-fCI2ms6cUf7

Geen opmerkings nie: