Vrydag 05 Februarie 2021

Februarie 2021 - tyd vir 'n nuwe Verslag van ons KoFie-projek

Liewe Koninkryksfokus en KoFie-projek vriende, 

Ons is steeds besig met ons Kofie-projek (Koninkryksfokus Internet Evangelisasie) - waar ons die evangelie deel met veral onbereikte mense wรชreldwyd. Dit bly steeds 'n wonderlike oop deur met baie geleenthede en mens kan nie uitgepraat raak daaroor nie. 

Gedurende die afgelope jaar het dinge net gegroei. Die Internet bly "a Window of Opportunity" - net altyd nuwe geleenthede, om mense te vertel van die Liefde van God deur Jesus Christus. (Onthou jy nog die Groot Opdrag van Jesus - Die Sleutelterme... Gaan, Evangelie van die Koninkryk, Alle Nasies, Verkondig, Getuienis te hoor, Maak Dissipels, Leer hulle... 

En die Beloftes daar rondom - Ek is by julle al die dae, Julle sal krag ontvang, Sy Woord sal nooit ledig terugkeer... 

Sjoe! Is jy ook opgewonde om deel daarvan te wees?

Net DRIE kort verslaggies van ons KoFie.projek die afgelope ruk:

Lees gerus saam en geniet dit. Klik op die skakels om self te kyk.

1. Op die Blad:  Conversation with Muslims:

Kort en spontane getuienis wat ek ontvang en verder deur 'n advertensie op Facebook gedeel het aan mense hoofsaaklik van Muslim-lande. Die persoon getuig van sy soeke na liefde en 'n vaderfiguur, wat Allah nie kan bied nie, tot hy dit in die Evangelie by Jesus gevind het.
Wat was die resultate?
  • Dit was gesien deur 12,797 mense;
  • Aantal response: 3472 (meesal "likes", maar ook 50 wat persoonlike kommentaar gelewer het; Die mense wat die Post "like" word daarna uitgenooi word om ook die Blad self te "like"; die wat dit aanvaar, word dan geregistreerde lede op die blad en kan toekomstige plasings ook volg; Ons Blad ledetal hier staan tans op 11,083 sulke Followers).
  • Hoe lees mens so 'n post en die uitkoms daarvan? Wel, die 50 wat kommentaar lewer, baie wel negatief en kwaad oor nog 'n Moslem wat getuig dat hy die lig gesien het, met hulle kommentaar wat soms skerp kan wees teenoor so iemand, hulle moet beslis weer dink. Dat 3472 mense (op 'n hoofsaaklike Moslem-blad), hulle stem so baie baie sterk laat uitkom deur so 'n getuienis te bevestig met hulle "like", dus "hande te klap" en aan die manne van hulle vorige geloof te sรช waar hulle nou staan - dit is die sterkste manier om Muslims weer te laat dink oor hulle eie stand van geloof.
2. On the Page: African Kingdom Disciples of Jesus
Message of Evangelist Stephan Lungu's death and his life story with a testimony on video. He was known as the Billy Graham of Africa and there was large interest in his testimony that was viewed by many.
The Results for this Advertisement:
  • People reached: 28,632
  • People engaged: 3,799 (that include 3,500 "likes" with many that looked to the video).
  • Many people join this Page as followers. This Page now grew to 4,124 Followers.
3. On the Page: Praise God all over the world where the Spirit is moving.
A post about a Hallelujah choir with the name: Technology for praise to God...
๐Ÿ’ฅHALLELUJAH...๐Ÿ’ฅ  It gives glory to God, with many thousand people involved in the choir via Internet communication.
The Results for this Advertisement:
  • People reached: 91,091
  • People engaged: 30,894
  • Tru-Plays : 5,600 actually looking to the video
  • Likes: 366
  • Comments: 28
  • Shares: 149
  • This Page now grew to 4,728 followers.
4. Our WhatsApp Ministry increases tremendously.
  • The last few months we started to add a WhatsApp button on our Facebook Pages. We We found that more and more people responded to our WhatsApp numbers from the Facebook Pages with questions or comments. We can also add such contacts on a specific WhatsApp Group for future communication. (Our WhatsApp Groups grew during . May be the reason is that its more secure than comments on Facebook. the last few weeks since it was implemented we grew to 1480 total contacts).
  • You are welcome to contact us on WhatsApp or refer our number to people that would use it (Kingdom Focus +27764285260 or We Share God's Love +27 79 0899391)
5. We Also implemented a Telegram service lately. ๐Ÿ‘‰Join Group chat at https://t.me/joinchat/VqXw-fCI2ms6cUf7

6. Contact detail and to Join in our Prayer support Groups...

Thanks for reading our newsletter...
(To show your interest and that you read it... please respond with...๐Ÿ˜‰๐Ÿ˜ก๐Ÿ’“ )
Chris Visser,
Koninkryksfokus - Kingdom Focus KoFie.project
Tel 0829269364

Geen opmerkings nie: