Ε Kykie in die werk van Ε Bediening van Suid Afrikaanse Christene wat destyds die roeping gekry het om in Ε Onbereikte land te gaan werk. (Mins-bereik met die Evangelie)
Ek het hulle in 1998 in Richardsbaai ontmoet tydens Ε World Trust seminaar in die gemeente Meerensee tydens hulle Sendingweek olv Di. Sampie Niemand & Tertius Naude. Ds Tertius is steeds daar.
Die Krynauws het in 1992 in Thailand begin werk en later in 1995 na Pattaya geskuif.
No comments:
Post a Comment