Donderdag 17 September 2020

Nabeel Qureshi - Dank God vir sy lewe en sterk getuienis.

Nabeel Qureshi was so 'n aantal jare gelede genooi om in KSM te kom praat. So 'n paar dae voor die tyd het ons gehoor hy kon nie meer kom nie, want hy het siek geword. Kanker wat vinnig versprei het en tot sy dood gelei het. Hy was 'n Ex-Muslim en kragtige Apologeet wat die valsheid van Islam sterk ontbloot het die Muslims het gejuig en gesĂȘ Allah het hom gestraf.

https://www.facebook.com/1439846809634792/posts/2517148111904651/

Lees meer hier en koop sy boek... https://en.m.wikipedia.org/wiki/Nabeel_Qureshi_(author)

Geen opmerkings nie: