Hendrik & Betsy's from Didasko Missions Academy
Newsletter December 2024
Very exciting news; Click the link underneath
Hendrik & Betsy's from Didasko Missions Academy
Newsletter December 2024
Very exciting news; Click the link underneath
UITNODIGING / ROEPSTEM VAN
Van Ds Gawie Joubert, XANAGAS, Botswana...
NB !! LEES ASB. Jy word geroep......
Elohim. - Trinity.
“Call Your Brothers.” Was die Antwoord op my vraag: " Wie gaan help?"
Wie gaan help om die mense van New Xanagas te leer om te werk?
Dis amper ‘n Macedoniese roepstem.
Laas nag toe ek besef – in Jan 2025 wanneer die owerhede die groen lig gee en sê “Yes Moruti – good idea – you may start."
Dan moet ons reg wees – eintlik klaar begin het om die 44 km cut line met ‘n GPS uit te gemeet het.
Die +- 196 mense wat betaal word om te skoffel ens – kan dan amptelik met goedkeuring die cut line oop kap vir die TRAILER TRAIN – terwyl ons wag vir die masjinerie om afgelewer te word.
Lees asb die engelse brief gerig aan die Government of Botswana – aangeheg.
Hulp word ook benodig met die voltooing van die CEDA lening se aansoekvorm - dis lywig.
Die besigheidsplanne word deur Theuns en Brian gedoen – eintlik klaar – die finale afronding en kwotasies ens. moet gedoen word.
14 dae na vorms voltooi is word VERSKAFFERS betaal....... Admin is my swakste punt.
Dis nie net die wat ‘n kettingsaag kan hanteer wat benodig word nie – vrou lief kan in die skool kom help as volunteer. Hulle sal dit BAIE geniet.
Het jy enige SKILL ? Kinder werk? ??? – kom.
Vat 'n maand of 3 sabbatsrus - of is jy afgetree en nog jonk of jou gap jaar?
Het jy ‘n karavaan of tent - kom. Het jy niks maar WEET jy moet kom – kom. God sal Voorsien.
Een gemeente het hul maandelikse donasie van 2025 vooruit gegee en ‘n ander Sinode het R5000 gegee – So GLORY ons het al so R 20 k vir kos.
Jy is welkom om dit wat jy buitendien sou gebruik vir kos – in die kas te gooi vir die nodige. Jy kan nie kom nie maar wil help - dam se nr is onder. Dankie Vader.
Ons eet en kook almal saam. As jy petrol kort – praat.
Wil jy WHK toe vlieg? Dan gaan haal ek jou.
Kooitjie, Abe Cloete -‘n vorige sendeling van Gaborone – se vrou - se wyse woorde is: “Die mense kan nie uit ‘n VAKUUM leer hoe om te werk nie.”
Kom help om die vakuum te vul met Dade en Woorde en so word almal wakker dat Christus se Lig helder skyn en Ons Vader Verheerlik word.
Jy moet ‘n paspoort besit. By die grens skryf – Visit Pastor Joubert. KALAHARI FOUNTAIN New Xanagas Tel 73696737 Vra vir 90 dae of what ever.
BEL !!
Die 1 ste 7 wat hier is - kry ‘n aandeel in Eat To Live.
Jy kan NOU kom.
I M M A N U E L.
Xanagas@gmail.com Gabriel. WA +27721580587
Cell +26773696737
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr 620 318 253 86 GS Joubert.
Standard Bank Gobabis tak 082072 Rek nr. 143 356 488 Joubert.
"Gaan - Kom."
What’s the state of missions today?
What are the greatest needs?
What must change?
The world is shifting rapidly, and it’s time to examine how we approach missions. Today, I’m sharing an important, timely article about the way Harvesters is disrupting traditional mission models to accelerate church planting, revolutionise pastoral training and maintain sustainable expansion.
Is it time we turned missions on its head?
Hallo Vriende,
oor die VTM LIG VIR DIE WêRELD - EXPO planne waarna ons MARKTE ook uitnooi.
NEEM KENNIS - ONS STEL DIT UIT!
ONS GAAN NIE VOORT MET DIE 15 MAART FEES NIE. HOPELIK IN SEPTEMBER 2025
LIG VIR DIE WêRELD - EXPO
Aan...Alle Markte/Verkopers
Kom
verkoop by die…
LIG
VIR DIE WêRELD-FEES
@
Voortrekker Monument
Missions Expo-Fees
Lees meer daaroor by - https://tinyurl.com/LIG-Expo
*************************************
Join this WhatsApp Group to stay updated about the event.
Kontak ePos: Vischris@gmail.com
| ||||||||
| ||||||||
|
https://mailchi.mp/8d04a3f430e9/to-finish-2024-well-and-to-begin-2025-well?e=a235753241