Radio verander 'n Hele Gemeenskap!
|
Radio verander 'n Hele Gemeenskap!
|
Liewe Koninkryksfokus - Kingdom Focus Vriende…
(L.W. Hierdie is dieselfde Eposnuus wat reeds op 19 September uitgestuur is)
Soos verlede week genoem is ons Epos Uitdaging dat ons nou ‘n nuwe stelsel moet gebruik (G-Mass van Google).
In plaas van baie eposse na jou, belowe ons nou die volgende.
HIER VOLG HULLE:
1) As jy dit dalk gemis het, ons Uitnodiging om deel van ons WMM-EXPO Projek te word.
Kortliks opgesom, probeer ons nuwe bewusmaking skep oor Wêreldsending en probeer terselfdertyd enkele Sendelinge wat ons van weet wat baie sukkel om ondersteuning vir hulle werk te kry, daarvoor te ondersteun
Vir meer inligting oor wat dit behels, kan jy hierdie QR-prentjie hieronder kan scan (met jou slim telefoon se Scan App)
Ook Welkom om eerder die volgende Blog te gaan verken: WORLD MISSION MOBILIZATION; klik op die skakel en dit sal daar oopmaak. https://koninkryksfokus.
2) So word mens ‘n MSP: (Missionary Support Partner) – of dan ‘n Sendeling Ondersteuningsvennoot.
Dit behels om by Sendelinge en hulle werk betrokke te raak, hulle te leer ken, vir hulle te bid ens. Engels: to Connect & Care, Pray, Financial Support (Klik die skakel koninkryksfokus.blogspot.com/
3) Ek stel jou ook graag voor aan ons Erdwurm-Projek:
Wat is dit? Dis ons projek om sendingfondse in te samel ten einde ons KoFie-Projek Sendelinge te ondersteun.
ABOUT OUR MINISTRY IN MUSLIM EVANGELISM:
o Join our WhatsApp Group: Know and Understand Islam
o Read our Free Book on the Blog: God & Islam - Facts & Myths
Wat sê die Statistiek oor die Kerk se Sending-Prioriteute …
MENSE-GETALLE:
1) Tans meer as 8 Biljoen mense in die Wêreld (Mat 28:19 "ethne" Nasies of Mensegroepe = 17,300)
2) % steeds ONBEREIK met die Evangelie = 41,9%
3) % van KERKLIDMATE wat dit nie weet of daaroor omgee nie = 70%
OOR FINANSIES EN SENDING
4) % van "CHRISTENE" se inkomste wat spandeer word op alle "Christelike" projekte = 1,7%
5) % van alle "Christelike" projekte wat gaan vir SENDING (Global foreign missions) = 5,8%
6) % van alle Sending begrotings wat na bediening onder die ONBEREIKTES gaan = 1,8%
Bron: Joshua ProjectsA&L October News: Into (South) Africa
Welcome to join us at the Kerksondermure Biduur
16 November 7:00 to listen to Alfred en Leonie Smith from India.
Daar sal spesiale Koffie vir besoekers wees.
Lees gerus hulle laaste nuusbrief hier
|