Thursday, July 11, 2024

Wat wil Johan in die Kongo probeer bereik tydens sy 3 jaar Sendingprogram?

 


Waarop Johan in die volgende 3 jaar wil fokus en hoop om te bereik:

1. Mission, Vison and Goals: Kyk by https://worktheland.co.za.

2. Opsommend: "Feet that bring Good News to isolated villages along the Congo River".

3. In my skyfie-aanbieding stel ek dit as voilg: 

Om saam met die plaaslike kerke volhoubare metodiek te vestig sodat:

a. Soveel moontlik villages langs die Kongorivier en sytakke met die Goeie Nuus  bereik kan word.

b. Evangelisering, kerkplanting, pastore opleiding en basiese landboukennis oordrag. (Farming God's Way staan op 'n Skrifgerigde rentmeesterskap fondasies!)

c. Bemagtig die bestaande Kerk in Kisangani met kennis, metodiek en meer  internasionale netwerke.

d. Uitbou van die gemeenskaplike internasionale Christen  netwerk rondom Frontline Fellowship se sendingdoelwitte soos Kisangani Bible Society, Yakusu Sendinghospitaal, Universiteit van Kisangani (Fakulteite Teologie en Medisyne) en Libraries for Pastors.

e. Die aard van die geografiese roete na Kisangani gee geleentheid om die Evangelie van Vrede te hervestig in die getraumatiseerde Oostelike DRK Kongo.

Saamgevat in enige van die volgende...

"Taking the Good News to the ends of the earth in time".

of Feet that bring the Gospel of Peace to war torn eastern Congo.

of Feet that bring Good News to isolated villages along the Congo River.

of  Mat 24:14 gehoorsaamheid (dringentheid)

Wednesday, July 3, 2024

Update - Ds Gawi Joubert in Xanagas, Botswana

 

Elohim. -  Trinity. 
Wees Bewus Van Ons Vader - Die Bron Van Alles - In Jou Lewe.  Elke  OOMBLIK.
Hy Is Met Jou - Immanuel.

Nuutste Nuus via WhatsApp
1 Julie 2024
Die Engele Beny Ons - Want Ons Kan In Die Hemel En Op Aarde Leef En Albei Beleef (Experience).
Your Mind In Heaven And Feet On Earth.
Indien Jy Nie Hemel Op Aarde Beleef Nie - Vergewe Daai Een Wie Jy Nie Kan Vergewe Nie.

God Het Wonders Deur Die Span Gedoen - Dankie Vader.  Dankie Span Vir Jul Gewilligheid. 
Die Strand Sokker Veld Is Voltooi - Met Ligte.    
Almal Is DANKBAAR.
Die Toilet By Ons Rondawel Is Vervang En Werk Nou Behoorlik.  
Jy Is Welkom Om Te Oor Nag Op Pad Etosha Toe.
Die Kruis Lig By Fontein Skyn Nou HELDER. GLORY !!
Die Jesus Film Is Ook Weer By Xanagas Gewys. DANKBAAR.       

SHALOM !!      SHALOM !!           Haal Asem - En Weet  - Hy Is Met Jou.


Xanagas@gmail.com  Gabriel. WA +27721580587     Cell +26773696737

FNB Lynnwood tak   252045  rek nr:  620 318 253 86    

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert 

Galatians 5 verse 25: 

Since we live by the Spirit, let us keep in step with the Spirit.

 +++++++++++++++++++++++++++++++ 
 +++++++++++++++++++++++++++++++ 

Tuesday, July 2, 2024

Sending - Die Groot Opdrag - Waar staan dit in die Bybel?

Sending - Die Groot Opdrag - Waar staan dit in die Bybel?

Nee, dit is lankal nie meer Algemene kennis nie onder lidmate van die kerk nie, inteendeel, daar is groot werwarring onder kerkmense.

Lees gerus ... Hoofstuk 3: Sending: Die goue draad dwarsdeur die Bybel  in die boek... 

      JA VIR SENDING (WêRELDEVANGELISASIE) - MEER LOF VIR GOD


Monday, July 1, 2024

Nuwe Inligting van ... OPERASIE EEN DING / Kuber Wêreld

 

Operasie Een Ding 

Operasie Een Ding is 'n mobiliseringsbediening met 'n fokus op die voltooiïng van Jesus Christus se Groot Opdrag - met die oog op Sy wederkoms.

Die rede waarom digitale uitreiking die pad vorentoe is vir wêreldsending - 
Projek KuberWêreld Nuusbrief


 +++++++++++++++++++++++++++++++ 
 +++++++++++++++++++++++++++++++