- HOME
- ABOUT
- BOOKSHOP
- RESOURCES
- ANSWERING ATHEISTS
- TESTIMONIES
- Links
- Follow Us
- Facebook Pages
- WhatsApp Groups
- Book: The TRUTH about... God & Islam - Facts & Myths
- Blog: Islam - Facts and Myths
- Muslim Outreaches
- DONATE/SUPPORT
- GEBED / PRAYER
- New Way Bible Study
- When GAYS meet JESUS as LORD
- KoFie-Project
- Bybelse Antwoorde op Geloofsvrae
- THE INTERACTIVE BIBLE
- WORLD MISSIONS MOBILIZATION : Look under MISSIONS EXPO - - - > > > > | |
Thursday, October 27, 2022
Chris Visser van KoFie-projek deel sy lewensgetuienis- Roeping en God se Voorsiening
‘n Getuienis/Verslag van KoFie-projek :
Luister gerus in hierdie sessie na ‘n Gesprek met Chris Visser oor 'n Getuienis van sy lewenspad, oor Geloofsekerheid en hoe die Here hom vir voltydse bediening Geroep en daarvoor Voorsien het.
Chris se Lewensgetuisnis is ook as eBoek beskikbaar:
“Chrisjan Visserman & Jabes - van Somergroen af... tot in die uithoeke van die Wêreld".
• Hierdie boek sowel as al Chris se ander boeke asook verskeie ander boeke en leesmateriaal kan van ons Boekwinkel afgelaai word...
(Prys van ons boeke: Slegs ‘n Donasie van jou keuse;
Alle inkomste/betalings gaan vir ons KoFie-bediening = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie)
• Ons Boekwinkel is beskikbaar by … https://tinyurl.com/OnsBoeke
• Om enige Betalings of Donasies te maak vir KoFie-projek, gebruik https://tinyurl.com/PayKoFie
Vir meer Informasie, Kontak Chris Visser van KoFie-Projek by…
• eMail: vischris@gmail.com
• Selfoon +27-0829269364
THE 3 FORGOTTEN FRONTIERS of modern missions
THE 3 FORGOTTEN FRONTIERS of modern missions
Read all about it here... https://www.dialogos.co.za/blog/the-3-forgotten-frontiers-of-modern-missions/
Friday, October 21, 2022
Koninkryksfokus Inligting. Welkom om te "Connect"
Chris Visser (VisChris)
Ambassadeur van die Koning (2Kor 5:20)
Koninkryksfokus - Kingdom Focus
- Phone: +27 82 926 9364
- Email: vischris@gmail.com
- Ons Blog: Koninkryksfokus - Kingdom Focus
- Ondersteun/belê in ons KoFie-projek om die evangelie te deel
- Subscribe to receive our e-Mail Newsletter
- Facebook Base Page: KoFie-project
- Read our Book on the Blog - it's Free: God & Islam - Facts & Myths
- Join our WhatsApp Group - Truth in Love 2 Share the Gospel to Muslims
Is Sending nog erns vir die kerk?
Ek het onlangs die volgende op Facebook geplaas.
Wat my teleurstel is dat daar so min respons was. Dis asof Sending net nie meer predikante, gemeentes en gelowiges se belangstelling aangryp nie. Of is ek verkeerd.
Subscribe to:
Posts (Atom)