Donderdag 27 Oktober 2022

Chris Visser van KoFie-projek deel sy lewensgetuienis- Roeping en God se Voorsiening

‘n Getuienis/Verslag van KoFie-projek :

https://youtu.be/54eBVfPQz30

Luister gerus in hierdie sessie na ‘n Gesprek met Chris Visser oor 'n Getuienis van sy lewenspad, oor Geloofsekerheid en hoe die Here hom vir voltydse bediening Geroep en daarvoor Voorsien het.
Chris se Lewensgetuisnis is ook as eBoek beskikbaar: “Chrisjan Visserman & Jabes - van Somergroen af... tot in die uithoeke van die Wêreld". • Hierdie boek sowel as al Chris se ander boeke asook verskeie ander boeke en leesmateriaal kan van ons Boekwinkel afgelaai word...
(Prys van ons boeke: Slegs ‘n Donasie van jou keuse;
Alle inkomste/betalings gaan vir ons KoFie-bediening = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie)
• Ons Boekwinkel is beskikbaar by …         https://tinyurl.com/OnsBoeke
• Om enige Betalings of Donasies te maak vir KoFie-projek, gebruik https://tinyurl.com/PayKoFie Vir meer Informasie, Kontak Chris Visser van KoFie-Projek by… • eMail: vischris@gmail.com • Selfoon +27-0829269364


Geen opmerkings nie: