BLOG TITLE : KONINKRYKSFOKUS - KINGDOM FOCUS. As our Mission Strategy we follow Jesus's Prayer in Matthew 6:9-10 ... You should pray like this: Our Father in heaven, help us to honor your name. Come and set up your kingdom, so that everyone on earth will obey you as you are obeyed in heaven. (CEV Translation). Welcome to join us in any of this๐๐ค
- HOME
- ABOUT
- BOOKSHOP
- RESOURCES
- LINKS
- TESTIMONIES
- KoFie-Project
- DONATE/SUPPORT
- Follow Us
- Facebook Pages
- WHATSAPP GROUPS
- GEBED / PRAYER
- Interactive Bible
- New Way Bible Study
- Memorize Bible Verses
- Bybel Antwoord Geloofsvrae
- To ATHEISTS - Why We Still Believe.
- The TRUTH Series
- Blog: Islam - Facts & Myths
- INVESTIGATING CHRISTIANITY and ISLAM
- Muslim Outreaches
- Explaining DMM - Disciple Making Movements & DBS - Discovery Bible Study
- L-10-T
- APOLOGETICS FOR SCEPTICS
- When GAYS meet JESUS as LORD
- WORLD MISSIONS MOBILIZATION EXPO
Monday, May 31, 2021
Friday, May 28, 2021
Chris Visser van KoFie-Projek lewer sy Lewensgetuienis
Nog ‘n Getuienis/Verslag van KoFie-projek :
Die Lewensgetuienis van Chris Visser
Luister gerus in hierdie sessie na ‘n Gesprek van Mornรฉ Ras met Chris Visser oor...
"Leef jou Roeping" - Die eerste van ‘n
Reeks…
‘n Getuienis van Chris se lewenspad, hoe hy Geloofsekerheid ontvang het en
hoe die Here hom vir voltydse bediening Geroep en daarvoor Voorsien het.
Chris se Lewensgetuisnis
is ook as eBoek beskikbaar: “Chrisjan Visserman
& Jabes”
· Hierdie boek sowel as al Chris se ander boek asook verskeie
ander boeke en leesmateriaal kan van ons Boekwinkel afgelaai word (teen ‘n
Donasie van jou keuse; Alle inkomste/betalings gaan vir ons KoFie-bediening
(Koninkryksfokus Internet Evangelisasie)
·
Ons Boekwinkel is beskikbaar by … https://tinyurl.com/OnsBoeke
· Om enige Betalings of Donasies te maak vir KoFie-projek…
Vir meer Informasie,
Kontak Chris Visser van KoFie-Projek by…
·
eMail: vischris@gmail.com
·
Selfoon +27-0829269364
Kyk hier... https://www.youtube.com/watch?v=54eBVfPQz30
Wednesday, May 26, 2021
JA, JY KAN OOK NOU DIE GOEIE NUUS MET ONS MOSLEM BURE DEEL! KOM EK HELP JOU...
KOM ONS DEEL DIE GOEIE NUUS MET ONS MOSLEM BURE!
Sunday, May 16, 2021
๐ขOM DEESDAE TE BLY GLO...
๐ฅSOMMER NET 'N GETUIENIS:
Iemand het my onlangs uitgedaag oor my geloof wat dan nou nie volgens moderne wetenskaplike kennis meer gehandhaaf kan word nie. Die persoon het verskeie voorbeelde volgens sy oortuiging voor my gelรช, gerugsteun deur sogenaamde slim "wetenskaplike" ateรฏste. (Sulke materiaal is natuurlik deesdae volop)
Sonder om verder daarop te reageer, het ek eerder besluit om met die volgende persoonlike getuienis te reageer:
Vriend, eerder as om op jou materiaal te reageer, wil ek eerder die volgende deel:
Ek raak deesdae net meer passievol oor my geloof en sou so graag my laaste jare meer wil doen om die evangelie ook nog met ander te deel. Natuurlik kan mens nie ander oortuig nie; Net God deur sy Heilige Gees kan dit doen... aan diegene wat hulle self oopstel om sy stem en uitnodiging te hoor.
๐Ek probeer maar net getuig wat dit vir my beteken en dit met ander te deel. Debatte oor die wetenskaplike bewyse van die Bybel is ongelukkig oop vir elkeen se persoonlike keuse van wat hy wil glo of nie.
๐คEk kies daarom om te glo, (nie met geestelike oogklappe aan nie - ek het darem ook bietjie wetenskaplike opleiding gehad en gelukkig ook bietjie "common sense" na 73 jaar op dese aarde.
Verder kan ek net bly getuig hoe God my na my bekering deur my hele lewe wonderbaarlik gelei en gedra het. Waarom sal ek nou op hierdie stadium van daardie pad wil afdraai? (my getuienis daaroor kan in my boek hier afgelaai en gelees word...
https://koninkryksfokus.blogspot.com/2019/05/boek-christan-visserman-en-die-jabes.html
๐ฅWees saam met my opgewonde oor byvoorbeeld hierdie "wetenskaplike" bewyse (getuienisse) dat dit wat ons glo oor die Bybel, nie op sand gebou is nie. (kyk gerus na die video hierna... https://youtu.be/U4OB3e5Q-oM.
☕Mag ek meer deel oor ons bediening tans: Die KoFie-project op Sosiale Medium is vir my op die stadium die ideale geleentheid, dit is 'n ongelooflike oop deur en ons is bevoorreg om duisende mense oral oor die aarde te bereik en aan hulle die Goeie Nuus van die Evangelie te vertel.
๐๐Prys Die Here!✝️๐
♨️As jy meer wil lees en self betrokke wil raak by ons Kofie-projek, loer gerus hier in...
๐https://koninkryksfokus.blogspot.com/2021/05/kofie-project-list-of-all-our-facebook.html
LEES 'n BOEK: Chrisjan Visserman en die Jabes-gebed
My storie begin as kind op die plaas. Skool en student.
God was deurgaans getrou!
Ja, ek vertel hoe die Here my gered en geroep het, eers as ingenieur, later as predikant en uiteindelik, deur ’n paar snaakse en partymaal pynlike draaie, uiteindelik in ‘n bediening as Sendingmobiliseerder.
Hoe het die Here my nie daardeur geseรซn nie!
My wens is dat God, my Hemelse Vader, deur hierdie getuienis verHEERlik sal word.


