KOM ONS DEEL DIE GOEIE NUUS MET ONS MOSLEM BURE!








KOM ONS DEEL DIE GOEIE NUUS MET ONS MOSLEM BURE!
๐ฅSOMMER NET 'N GETUIENIS:
Iemand het my onlangs uitgedaag oor my geloof wat dan nou nie volgens moderne wetenskaplike kennis meer gehandhaaf kan word nie. Die persoon het verskeie voorbeelde volgens sy oortuiging voor my gelรช, gerugsteun deur sogenaamde slim "wetenskaplike" ateรฏste. (Sulke materiaal is natuurlik deesdae volop)
Sonder om verder daarop te reageer, het ek eerder besluit om met die volgende persoonlike getuienis te reageer:
Vriend, eerder as om op jou materiaal te reageer, wil ek eerder die volgende deel:
Ek raak deesdae net meer passievol oor my geloof en sou so graag my laaste jare meer wil doen om die evangelie ook nog met ander te deel. Natuurlik kan mens nie ander oortuig nie; Net God deur sy Heilige Gees kan dit doen... aan diegene wat hulle self oopstel om sy stem en uitnodiging te hoor.
๐Ek probeer maar net getuig wat dit vir my beteken en dit met ander te deel. Debatte oor die wetenskaplike bewyse van die Bybel is ongelukkig oop vir elkeen se persoonlike keuse van wat hy wil glo of nie.
๐คEk kies daarom om te glo, (nie met geestelike oogklappe aan nie - ek het darem ook bietjie wetenskaplike opleiding gehad en gelukkig ook bietjie "common sense" na 73 jaar op dese aarde.
Verder kan ek net bly getuig hoe God my na my bekering deur my hele lewe wonderbaarlik gelei en gedra het. Waarom sal ek nou op hierdie stadium van daardie pad wil afdraai? (my getuienis daaroor kan in my boek hier afgelaai en gelees word...
https://koninkryksfokus.blogspot.com/2019/05/boek-christan-visserman-en-die-jabes.html
๐ฅWees saam met my opgewonde oor byvoorbeeld hierdie "wetenskaplike" bewyse (getuienisse) dat dit wat ons glo oor die Bybel, nie op sand gebou is nie. (kyk gerus na die video hierna... https://youtu.be/U4OB3e5Q-oM.
☕Mag ek meer deel oor ons bediening tans: Die KoFie-project op Sosiale Medium is vir my op die stadium die ideale geleentheid, dit is 'n ongelooflike oop deur en ons is bevoorreg om duisende mense oral oor die aarde te bereik en aan hulle die Goeie Nuus van die Evangelie te vertel.
๐๐Prys Die Here!✝️๐
♨️As jy meer wil lees en self betrokke wil raak by ons Kofie-projek, loer gerus hier in...
๐https://koninkryksfokus.blogspot.com/2021/05/kofie-project-list-of-all-our-facebook.html
Thanks for everybody's involvement in our KoFie-project. ☕๐ฐ
My groot droom is om meer mense te kry wat hulleself as "Tech-Sendeling" as deel van ons KoFie-Missionary groep sal commit.
Ek wil graag sulke persone vorentoe elkeen meer persoonlik help om volgens hul beskikbaarheid, gawes en belangstelling by ons Uitreike op Facebook of op WhatsApp meer sinvol betrokke te raak.
KOFIE-SENDELINGE WHATSAPP GROEP:
Registreer op die WhatsApp Groep vir KoFie-Sendelinge hierna...
As jy biddende so gelei voel, "join" hierdie groep en ons gesels daarvandaan verder. https://chat.whatsapp.com/KANf2sMTQsUAYm2JOSaVVj
VOLLEDIGHEIDSHALWE stuur ek ook uitnodigings na die WhatsApp Groepe waarmee ons werk. Join gerus by die Groep waarin jy belangstel, kyk wat bespreek word en werk daar mee.
MUSLIM AND CHRISTIAN CONVERSATIONS https://chat.whatsapp.com/KUycT1yMnzp5dT2LKsW3kX
MUSLIMS ENCOINTER GOD (TESTIMONIES OF EX-MUSLIMS) https://chat.whatsapp.com/HNTuh5gCML6B66ZnAXSXD6
AL-KITAB BIBLE STUDIE (SPESIALY PREPARED FOR MUSLIMS) https://chat.whatsapp.com/GXD36qOgB8i5pMPWEdlsqC
GROUP FOR INTERNET CHRISTIANS https://chat.whatsapp.com/ED5Lyw9CSiZ0rtl6T9L9C4
ONS BLAAIE OP FACEBOOK:
DIE SKAKELS VAN AL ONS FACEBOOK BLAAIE IS HIERONDER. LOER GERUS EN BESLUIT BIDDEND OF JY DAARBY BETROKKE WIL RAAK EN OP WATTER ONDERWERP (Blad) JY MEER DOELGERIG WIL SPESIALISEER.
Hoe: Klik op die skakel van die Blad, kyk daar rond en as jy wil inskakel, "like" die Blad om daarop te registreer (die "Like" knoppie sal onder aan elke Blad se Logo te sien wees)
African Kingdom Disciples of JesusYes, Our New Blog: Facts and Myths about Islam...
It just reached the 1000-visitor Mark!