- HOME
- ABOUT
- BOOKSHOP
- RESOURCES
- LINKS
- TESTIMONIES
- DONATE/SUPPORT
- Follow Us
- Facebook Pages
- WhatsApp Groups
- GEBED / PRAYER
- New Way Bible Study
- When GAYS meet JESUS as LORD
- KoFie-Project
- L-10-T
- THE INTERACTIVE BIBLE
- Muslim Outreaches
- Bybelse Antwoorde op Geloofsvrae
- Bybelse Antwoorde vir Ateisme
- SHARING WITH ATHEISTS - Why We Still Believe.
- INVESTIGATING CHRISTIANITY and ISLAM
- BLOG: ISLAM - FACTS and MYTHS
- Explaining DMM - Disciple Making Movements & DBS - Discovery Bible Study
- APOLOGETICS FOR SCEPTICS
- WORLD MISSIONS MOBILIZATION EXPO
Saturday, May 23, 2026
To find an opening for a conversation with an atheist...
Tuesday, January 20, 2026
Investigating Christianity and Islam in search of the Truth.
CHRISTIANITY and ISLAM
in search of the Truth
by
Fisherman
THE AIM OF THE BOOK
This book wants to compare Christianity and Islam, explore religious
claims, and address questions about God, Jesus, Muhammad, the Quran, and the
Bible.
WHO WOULD LIKE TO READ THIS BOOK?
Muslims will like it...
* especially those that seriously serve Allah and want to learn more
about their Religion.
* to consider and rethink all the facts about their religion as found in the most recent research available and get answers to questions they may have in searching for the truth…
* Answers about the origin of Islam and the 'preserved' Quran
* Answers about the historical evidence and info about the Quran, the
Hadith, prophet Muhammed and Islam's birthplace Mecca etc.
Christians would like to read it…
* Those that seriously serving God and want to learn more about Islam and to
be better equipped to communicate with Muslims about the Gospel as found in the
Bible.
This book is for Everybody...
* That has an interest in History, Religion and God's Plan and Purpose
for Mankind and their own Personal Lives.
Note: The Book Content can be "Translated" to any Language of your choice. This will be explained step by step after you opened the Book
My PayPal
https://www.powr.io/plugins/paypal-button/view?id=10253206
My eMail to use in Paypal and to communicate with me is vischris@gmail.com
Friday, January 16, 2026
Buy this Book - The Good News Novel by Hank Zeeman
In this compelling second edition, Hank offers readers a heartfelt and spiritually rich journey that boldly proclaims the Gospel of Jesus Christ. With clarity, conviction, and compassion, Hank unpacks timeless truths while weaving in personal reflections and biblical insights that are both grounding and inspiring.
The editing by Cynthia Lublink ensures a smooth and impactful reading experience, enhancing the book’s accessibility without losing the author’s voice or passion. Whether you are a long-time believer or new to the faith, Hank’s message is clear: the Gospel is alive, urgent, and meant to be shared across the world.
This book is not just a read – it’s a call to action, a reaffirmation of faith, and a beautifully articulated reminder of God’s grace and purpose for our lives.
The second edition stands as a testament to the enduring power of Scripture and the importance of living a life centered on Christ.
Highly recommended for anyone seeking spiritual encouragement and a deeper understanding of their role in God’s redemptive story.
A story of compassion, of kindness, grace and mercy, of love, justice and sacrifice. Of a God involved in the world.
I absolutely love this book! I read it every free moment I have.
It is very well written.
Dr. Karin Jesuis (Author and PhD at Industrial Psychology, by Atlantic International University)
Suzanne Walker (Author and Editor-At-Large, Business Fleet Africa)
Sarah Edwards
Preface
In 1966, the American Bible Society published a translation of the New Testament called the Good News for Modern Man. It was based on the latest translation science of Dynamic Equivalence, to express the message and meaning that the original authors tried to convey in as easy-to-understand modern everyday language. It used scientific analysis to present a "thought for thought" rather than "word for word" translation.
It was a bestseller at the time and topped the New York Times paperback list with circulation exceeding 25 million copies.
It was endorsed by various Christian denominations, including the Catholic Church, the Southern Baptist Convention, the Presbyterian Church of America, etc. and was used in the Billy Graham crusades and many others.
Now the Good News Novel has been made available to the modern-day reader, based on the best translations of the Bible, with the same goals, but as a gripping, page-turning story, faithful to Scripture and with sound theology, bringing out the deep treasures of the Bible in a heartwarming account of the greatest story that truly ever happened.
Thursday, January 1, 2026
Buy the Book - THE ISLAMIC ANTICHRIST by JOHN PREACHER
God has begun to reveal that Islam will play the central role in the events of the last days. This book is meant to give you a basic understanding of those events which will play out. God told the prophet Daniel that the true understanding of his prophecy, would remain sealed until the time of the end.
Daniel 12:9-10 And he said, Go thy way, Daniel; for the words are shut up and sealed till the time of the end. Many shall purify themselves, and make themselves white, and be refined; but the wicked shall do wickedly; and none of the wicked shall understand; but they that are wise shall understand.
As God unseals the understanding of the Last Days, we as a Church must not be ignorant of the Devil’s plans. We must expose them to the light of God’s Word.
This new understanding of end time events is sweeping across Churches through many mighty men of God, like Joel Richardson, whom God has anointed to bring this understanding to the Churches. The astounding similarities between Islamic end time doctrine and Christian end time prophecy is too astonishing.
Islam even has its own version of the Evil Beast from the Book of Revelation, whom Islam describes as “THE GOOD GUY” who will mark the foreheads of the followers of Islam in the Last Days. In these very days, God is unsealing his revelations, so that his Church will not be without knowledge in the coming days of Tribulation.
Take Note: This Book is only available as an eBook.
To Buy the eBook... Price: R100
Special Discount Price: R70
Tuesday, December 9, 2025
Donate or Buy a Book and support our Kofie-project
Donasies om te Help met die borg van Advertensies:
L.W. Ons 'VRA' nie net DONASIES nie; Ons 'GEE' graag van ons kant ..
Vir elke Donasie - GEE ons graag... 'n Eboek van jou keuse om af te laai van ons Boekwinkel...
To Donate - use any of the following methods
Monday, November 17, 2025
Lees 'n Boek: Netso stuur Ek julle ook... Om Koninklike Priesters van God te wees
Netso stuur Ek julle ook...
Om koninklike priesters van God te wees.
Goeie Nuus...
Netso stuur Ek julle ook... Om koninklike priesters van God te wees!
Gelowiges beleef tans traagheid en onsekerheid op die terrein van sending. Waarom?
DIT KAN ANDERS WEES!
Hierdie boek het ten doel om lesers opnuut op te roep, uit te daag, maar ook te bemoedig en toe te rusVIR ’N NUWE VARS GETUIENIS-STRATEGIE.
Is Sending nog die moeite werd?
Hoe kan ek ook vandag steeds betrokke wees?
Ja. Dit Werk! Ook jy kan ’n verskil maak!
Lees opwindende getuienisse van deurbrake vandag spesifiek onder Moslems, veral d.m.v. Sosiale Media soos ons KoFie-Projek
Die boek is veral ook geskik vir Sendingkomitees van Gemeentes wat sukkel om hulle Getuienistaak te laat grondvat, veral met die "Nuwe Normaal" van ons Covid-isolering en onvermoë om sommer net reise soos tevore oor grense heen te neem.Baie Hulpmiddels word verskaf en Projekte voorgestel wat juis vandag gebruik kan word om die Groot Opdrag verder uit te voer.

Die eBoek is beskikbaar
@ SPESIALE AFSLAGPRYS : R59
Betaal gerus op die veilige
PAYFAST-PLATFORM SE "BUY NOW" KNOPPIE
Jy kan
daar betaal met enige Krediet of ander Bankkaart. Jou eBoek sal onmiddelik na
Betaling op jou skerm ontvang word om te lees of af te laai.
DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING.
😀Alle inkomste van ons boekverkope word
aangewend vir ons
Sosiale Media bediening - KoFie-Project]
Chris Visser - Koninkryksfokus - Kingdom Focus
Vir
enige navrae, kontak gerus die skrywer by...
Selfoon:
+27-82-9269364
WhatsApp: +27 76
4285260
Epos: Vischris@gmail.com
Tuesday, November 11, 2025
HIV Docters and the Transgencder cause
Tuesday, October 28, 2025
Gebed-Simfonie - Verhale van hoop.
Gebed-simfonie is ‘n moet-lees boek vir alle voorbidders.
Dis 'n boek met aangrypende verhale van gebedsverhorings soos vertel deur Dr Elreza Mulder, bekende omroeper van Radiokansel, TWR, Radio Tygerberg en RSG. Die groot passie in haar lewe is Jesus Christus en ook om vir sendelinge te bid, veral na haar radikale bekering as ‘n rebelse predikantsdogter na ‘n ongeluk.
Die verhale in die boek inspireer gewone mense om God vas te gryp en te beleef hoe krisisse in oorwinnings omskep word deur volhardende gebed.
Die boek word op hierdie Blog by ons Bookshop verkoop met die een doel - Om meer voorbidders daaraan bloot te stel.
Ons het 'n beperkte aantal boeke in voorraad wat ons by ons Kerksondermure Biduurgroep versprei
Om die boek per Courier af te lewer sal vir ons doel te duur wees en lesers word dus aangemoedig om dit self by die Drukkers te bestel by...
+27 82 449 0574
Monday, October 27, 2025
Boek-Wys my die Bewyse vir God
Goeie Nuus...
Die Afrikaanse weergawe van die Boek is nou ook beskikbaar - in lekker moderne Afrikaans wat spreek tot almal (met dank aan die Skrywer, Sibylie Marais)
Beter Nuus... Jy kan dit koop as eBoek of as Hardekopie.
is die Christelike geloof TEVERGEEFS - USELESS
en CHRISTENE is die PATETIESSTE van alle mense!
Hulle moet liewers hulle lewens om party!
Hierdie is reguit gesê uit… Ja, uit die Bybel self! (1 Kor. 15)
“So, wat se bewyse is daar vir die Christelike geloof?”
“Die Bybel sê mos dis waar!” “Sure. Nog iets?”
OKAY, KOM ONS KYK NA BEWYSE:
Bewyse vir God:
Wat sê die Big Bang, die heelal, die ontstaan van lewe en DNA oor God? Wat wys die bestaan van die goeie en die bose oor God?
Bewyse vir die Bybel:
Ondersteun argeologie, buite-Bybelse manuskripte, historiese gebeure en profesieë die Bybel se geloofwaardigheid?
Bewyse oor Jesus:
Het Jesus regtig gesterf aan die kruis? Is Hy opgewek uit die dood?
“Ag, nooit! Dis belaglik! Enige ander verduideliking vir die leë graf sal tog meer waarskynlik wees!”
Jesus het selfs geclaim dat Hy God is! “Sal enigiemand wat dit claim, nie mal wees of jok nie?”
JESUS HET GEVRA: “WIE, SÊ JULLE, IS EK?”
So, wat sal jou antwoord wees nadat jy hierdie boek gelees het?
’N LEUENAAR? OF MAL? OF GOD?
Thursday, October 23, 2025
Thursday, October 9, 2025
Bybelvertalings - 'n Kritiese Ondersoek
Herman was ‘n emeritus predikant van die Ned. Geref. Kerk, en het aan die Universiteit van Pretoria studeer. Reeds as student was hy besonder geïnteresseerd in die oorsake vir die variasies wat in die verskillende vertalings van die Bybel voorkom.
Hy het twee gemeentes bedien en was daarna saam met sy vrou Leah betrokke by Act-Up, ‘n interkerklike gebedsbediening wat gesinne bystaan wat deur dwelm- en ander afhanklikheid, asook die okkulte geraak word. Die gemeentewerk en veral die intense geestelike stryd van mense in krisis het hom bewus gemaak van die behoefte wat mense het om seker te wees van elke woord wat God vir ons laat opteken het.
Daarom het Herman die navorsing oor Bybelverskille in 2011 begin en aanvanklik die resultate op ‘n blog gepubliseer. Hy hanteer hoofsaaklik verskille wat in die Nuwe Testament voorkom, maar soms ook verskille in die Ou Testament.
Nota. VAN DIE MATERIAAL STEEDS OP HERMAN SE FACEBOOK PROFIEL...
*) My eie betrokkenheid by Herman en die materiaal van hierdie eBoek
Ek was bevoorreg om as klasmaat van Herman by die Teologiese departement van die Universiteit van Pretoria te studeer.
Ek was bewus van sy navorsing oor die Bybelvertalings tydens my eie jare in die bediening en sy Blog wat hy in 2011 begin het daaroor en het dikwels daarvan gebruik gemaak of sy raad daaroor gevra.
In 2021 het ek weer met hom kontak gemaak en hom besoek omdat ons albei in Pretoria gewoon het. Toe het ek sy opvolg-boek in gedrukte formaat kon koop. (Sien onder)
Herman is baie kort na ons kontak in 2021 skielik tragies oorlede aan 'n hartaanval.
Al sy pragtige werk en planne vorentoe om ook die materiaal in Engels te publiseer, is skielik daar gehalt. Sy vou Leah moes na die Kaap verhuis en moes haar eie potjie daar gaan krap - wat sonder 'n pensioen agter gelaat was. Die beskikbaarheid van Herman se materiaal, sy Navorsing en Boeke wat hy daaroor gepubliseer het, was skielik in onsekerheid gedompel.
Aangesien ekself groot waarde in sy navorsing gevind het, wil ek die familie help om die materiaal, sy Boeke en Blog, aan almal beskikbaar te stel, terwyl die familie darem ook die finansiële voordeel daaruit kan benut. Ek het dus ondersoek ingestel na sy materiaal wat steeds beskikbaar is en stel dit dus hier bekend.
Meer oor Herman se Navorsing:
Hy bied die variasies wat in manuskripte voorkom binne die tydsgleuf van hul ontstaan aan. Waar moontlik bied hy ‘n oorsig oor die effek of teologiese implikasies wat enige verandering, byvoeging of weglating op die oorspronklike boodskap of skopus van die betrokke Skrif sou kon hê.
Ander mense se mening oor Herman se werk - Prof Bernard Combrink
“Ek het werklik waardering vir die skrywer se poging om iets daar te stel om lidmate te bemagtig ten opsigte van die teksverskille tussen die verskillende Afrikaanse vertalings.” Prof. Bernard Combrink, emeritus Professor in Nuwe Testament van die Fakulteit Teologie, Universiteit van Stellenbosch, asook tans projekleier van die Afrikaanse Bybelvertalingsprojek van die Bybelgenootskap van Suid Afrika.
Die Uitstekende Werk van Herman word dus hier beskikbaar gestel om te koop.
Die volgende Opsies is beskikbaar...
OPSIE 1- In 'n eBoek formaat - BYBELVERTALINGS - 'n Kritiese ondersoek na sowat 150 Variasies en Interessanthede in die Afrikaanse Vertalings van die Nuwe Testament. (Ek kon hierdie materiaal in Pdf-formaat van die drukker wat sy eerste boek gedruk het, verkry. Daar bestaan egter geen harde kopieë meer daarvan nie; L.W. Die Inhoudsopgawe daarvan wat hieronder gegee.)
Voorwoord: Waarom verskil Bybelvertalings? ....VI
Gedagtes oor die Benutting van die Boek .....IX
1.1. Onverstaanbare woorde. Romeine 2:4 .....1
1.2. Onverstaanbare sinsnedes. 2 Korinthiërs 2:17.....2
1.4. Taalverandering. Jakobus.1:17.....3
1.5. Veroorsaak deur 'n direkte vertaling .....9
1.6. Die semantiese veld stem nie noodwendig ooreen nie .....15
2. Ontstaan van die Nuwe Testament .....19
3. Die eerste eeu in oënskou .....22
4. Die Kànon .....27
5. Duplisering van die Nuwe Testament .....30
6. Bronteks .....35
6.1. Die Textus Receptus .....37
6.2. Die Bisantynse Meerderheidsteks .....39
6.3. Die Amptelike Grieks Ortodokse teks .....40
6.4. Die Nestle Aland Teks .....41
6.5. Die United Bible Societies Teks .....42
8. Onbedoelde Veranderinge .....45
8. 1. Verkeerd Sien .....45
8.1.5. Het Johannes uit die Dood opgestaan? Markus 6:14 ....52
8.2. Die oog wat spring .....55
8.2.1. Wie die Seun loën, het nie die Vader. 1 Johannes 2:23 .....55
8.2.2. Haplografie: Die dag waarneem of nie. Romeine 14:6 .....56
8.2.4. Die vroue op weg ontmoet Jesus. Dittografie: Matteus 28:9 .....60
9.1. Kon hulle, of hulle oë sien? Matteus 20:34 .....62
9.2. Was Stefanus vol genade of vol geloof? Handelinge 6:8 .....63
9.3. Julle of Ons? Romeine 15:7.....64
9.4. Die gees van die Antichris. 1 Johannes 4:2 – 3 .....66
9.5. Die twee nature van Jesus. 1 Johannes 4:3 .....68
9.6. Vrug van die lig. Efesiërs 5:9 .....69
10. Verkeerd Hoor.
10.1. Julle of Ons blydskap 1 Johannes 1:4 .....71
10.2. Van ons sondes “gewas” of “verlos”? Openbaring 1:5 .....72
11.6 Jesus sterf soos 'n Koringkorrel. Johannes 12:32-34 .....88
11.7. “AGAPĒ” en “FILEO” Liefde .....89
11.9. 'n Buitengewone lang sin. 2 Petrus 2:4 – 10 .....94
12. Verwagte Byvoeging.
12.1. Matteus 9:13 Sondaars tot bekering .....101
12.4. Wanneer die gewete ons nie aankla nie. 1 Johannes 3:21 .....101
12.5. Die slot van Lukas. Lukas 24:53 .....102
12.8. Paulus se afsluitende handtekening. Romeine 16:24 .....105
12.9. Doksologie. Romeine 16: 25 – 27.....106
12.11. Volgens wat ons bereik het. Filippense 3:16 .....108
13. Harmoniërings Veranderinge .....114
13.1. Harmoniëring met die Ou Testament..... 115
13.1.1. Gestenig of met 'n pyl neergeskiet. Hebreërs 12:20 .....116
13.2. Harmoniëring binne dieselfde Dokument.
13.2.1. Herhalende opbou. Markus 9:43 – 44.....123
13.3. Harmoniëring met 'n ander dokument.
13.3.1 Kan julle met my doop gedoop word? Matteus 20:22 – 23 .....135
14. Leer en Dogma.
14.1. ‘n Aanhaling uit Jesaja, of uit die profete? Markus 1:2-3 .....148
14.3. Die uur van die wederkoms. Matteus 24:36 .....148
14.5. Vas en gebed. 1 Korinthiërs 7:5 .....150
15. Konteks.
15.1. Wassery van komme en bekers. Markus 7:8 .....159
16. Glos
16.1. Die Drie-Eenheidsteks. 1 Johannes 5:7 – 8 ....183
17. Punktuasie.
17.1. Soos in die hemel. Matteus 6:10 ....210
17.6. “U sê dit” of “Sê u dit?” Markus 15:2 .....215
18. Vertalings Oorwegings.
18.1. “Engel” of “Leraar”? Openbaring 2 en 3 .....218
18.3. Die Gees was nog nie. Johannes 7:39 .....220
18.4. “In Christus” ontbreek in Galasiërs 3:17 .....221
18.7. Dié wat twyfel. Judas verse 22 – 23 .....227
18.8. Wie is die belangrikste van almal? Johannes 10:29.....230
18.9. “Deur die Gees” uitgelaat. 1 Petrus 1:22 .....232
19. Addendum .....236
19.2. Die vrou in owerspel betrap. Johannes 7:53 – 8:11 .....240
Om die eBoek op die Koninkryksfokus Boekwinkel hieronder aan te koop (Prys @ R89) - Klik op die veilige PayFast App hieronder, waarna jy met enige online-betalingsmetode kan betaal (Die eBoek sal direk na jou betaling op jou skerm verskyn om te lees og af te laai; Die geld sal aan die Grobler familie oorbetaal word.)
Die eBoek is beskikbaar
@ SPESIALE AFSLAGPRYS : R89
Betaal gerus op die veilige
PAYFAST-PLATFORM SE "BUY NOW" KNOPPIE
Jy kan daar betaal met enige Krediet of ander Bankkaart. Jou eBoek sal onmiddelik na Betaling op jou skerm ontvang word om te lees of af te laai.
**************************************
OPSIE 2- Gedrukte Boek (600 bladsye) - BYBELVERTALINGS - 'n Kritiese ondersoek na sowat 350 Variasies en Interessanthede in die Afrikaanse Vertalings van die Nuwe Testament - toegespits op die 2020 Afrikaanse Bybelvertaling.
L.W. Die verkorte inhoudsopgawe van hierdie boek word hieronder gegee.
****************************
3- BLOG - Die Goeie Nuus is dat Herman se Blog wel ook op die internet gevind kon word; meeste van sy gepubliseerde navorsing is dus steeds daar beskikbaar. (sien onder)
Om die Skakel van die Blog met al Herman se gepubliseerde materiaal op die Koninkryksfokus Boekwinkel hieronder wettig aan te koop (Prys @ R89) - gebruik die veilige PayFast App hieronder, waar jy met enige online-betalingsmetode kan betaal (Die Blogskakel sal direk na jou betaling op jou skerm verskyn om te lees of te stoor. Die geld sal aan die Grobler familie oorbetaal word.)
Om die Blog-Skakel wettig te ontvang
@ SPESIALE AFSLAGPRYS : R89
Betaal gerus op die veilige
PAYFAST-PLATFORM SE "BUY NOW" KNOPPIE
Jy kan daar betaal met enige Krediet of ander Bankkaart. Die Skakel van die Blog oor Bybelvertalings sal onmiddelik na Betaling op jou skerm verskyn om te gebruik.
**************************************


