Thursday, July 18, 2024

Die Evangelie is bedoel vir ALMAL OP DIE AARDE

Soos gedeel op Facebook deur Dane Meyer.

 So..my seuntjie Reuben het hierdie geteken vanoggend en dit na my toe gebring..Ek het nie gevra vir die prentjie nie...Hy vra toe of ons dit nie asb vir almal op die aarde kan stuur nie...😭😭😭...ek sê toe dat ek nie almal op die aarde ken nie maar sal dit stuur vir almal wat ons ken...Toe se hy dat ek vir almal moet vra om dit aan te stuur vir almal wat hulle ken... dan sal dit oor die aarde versprei..(die geloof van 'n kind)

So hier is dit nou...Laat die hele wêreld hoor...Daar is n GOD wat ons sondes op Hom geneem het en die VOLLE  prys daarvoor betaal het. Sy naam is Jesus...




No comments: