Friday, September 15, 2023

NOG 'N 💥 UITNODIGING MET 'N GESKENK...

 ðŸ’¥ UITNODIGING MET 'N GESKENK...

Aan alle Leraars, Pastore, Sendingleiers, sommer enige Christen wat steeds erns maak met Christus en Sy Kerk. (Stuur die epos gerus aan ander aan wat ook sou belangstel)

(En daarmee saam... 'n GRATIS GESKENK, Nee TWEE!) - 

Word lid van die WhatsApp GROEP:  SENDING - DIE OPDRAG VAN DIE KERK 

(En praat en leer natuurlik saam by mekaar...)

Deur hier te Registreer :👇

https://chat.whatsapp.com/CPznBpfxtf6CKG6LC2enXW

O ja... Jou TWEE GESKENKE: 

✴️1-GRATIS AANLYNSENDINGKURSUS van KONINKRYKSFOKUS:

Die Ontwikkeling van 'n Koninkryksgefokusde Missionale Gemeente.

* Die kursus is oor jare ontwikkel en in baie gemeentes getoets en is bedoel om LERAARS en SENDINGLEIERS te help om Gemeentes se Lidmate te MOBILISEER en te MOTIVEER vir SENDING.

* Tydens die Covid tydperk is die materiaal as 'n Aanlynkursus aangepas. Die Aanlynkursus word weekliks aan mense wat Registreer daarvoor gestuur soos hul op eie stoom voortgaan, of as 'n Gemeenteprojek (bv. oor 40 dae of as selgroepe ens.)

* Natuurlik kan dit steeds as Mobilisering seminaar in Gemeentes oor bv 'n naweek gedoen word as dit prakties moontlik sou wees)

✴️2-GRATIS e-BOEK 👉JA VIR SENDING; MEER LOF VIR GOD👈                                                 

HOE? Kry die skakels van beide op die Info van die Groep na Registrasie  (aansluiting op die Groep)

Navrae: Chris Visser

Koninkryksfokus 

Vischris@gmail.com  of 0829269364

No comments: