Donderdag 31 Augustus 2023

UITNODIGING - SLUIT AAN OP ONS WHATSAPP GROEP EN KRY 'N GRATIS EBOEK

GEMEENTES en DIE GROOT OPDRAG - SENDING

UITNODIGING: ELKEEN WAT REGISTREER EN AANSLUIT BY HIERDIE GROEP - 

Sending - die Opdrag van die kerk

Want jy begeer mos ook dat Gemeentes weer nuut betrokke sal raak by die Here Jesus se Sendingopdrag. 

ONS DOEL? 

- Om meer Kerk en Sendingleiers te betrek om saam te PRAAT hieroor...  en saam te DOEN! 

- Gemeentes te help om weer hulle Visie daarvoor te hernu.

HOE?

- Opnuut saam te besing oor die kerk se Bybelse  Sending en Getuienistaak. 

- Getuienisse van wat reeds gebeur in sommige gemeentes en Sendelinge se verhale te deel.

- Om so ander te Motiveer & te Mobiliseer.

- So by mekaar te leer en te ondersteun.😊     

💥 UITNODIGING: ELKEEN WAT REGISTREER EN AANSLUIT BY HIERDIE GROEP:  Sending - die Opdrag van die kerk 

(Klik hier om deel te word van die Groep https://chat.whatsapp.com/CPznBpfxtf6CKG6LC2enXW )

 💥 AS JY REGISTREER MAG JY VOLGENDE e-BOEK GRATIS AFLAAI 

         👉JA VIR SENDING; MEER LOF VIR GOD👈                                       Die Skakel is op die "Info" van die Groep (te sien nadat jy registreer het 🤔 ) 

Welkom om dit daar GRATIS af te laai en te lees.






Geen opmerkings nie: