Donderdag 08 Junie 2023

Wilna van Beek vertel van haar eie Gay-lesbier uitdagings, die kerk se rol en die pad vorentoe.

ʼn Kragtige rigtinggewende getuienis van Wilna van Beek oor haar eie Gay-lesbier uitdagings, die kerk se rol en die pad vorentoe.

Is dit waar dat dit lyk of baie gemeentes en kerkleiers die issue oor die NG Kerk se 2019 AS-BESLUITE steeds ignoreer en wegwens.
Dit sal nie weg gaan nie. Elke leraar en gemeente gaan vorentoe steeds prakties daarmee gekonfronteer word. Die enigste pad is die regte pad en tans bly meeste kerke, maar in Suid Afrika veral die NG Kerk. steeds vasgeloop en verdeeld daaroor.


E

Geen opmerkings nie: