Saterdag 01 Augustus 2020

Kingdom Focus Verslag.: 2 Bemoedigende video's

'n Bemoedigende video as voorbeeld van die herlewing onder Moslems wat hulle na Jesus toe wend. 
Ons kry tans toenemende verslae van sulke bekerings. 

En dan nog 'n video van hoe die kerk van Jesus Christus in een van die mees Fundamentalisties Moslemlande Iran, aan die groei is. (Kyk die video vanaf tydgleuf 4:30 om die spesifieke berig te kyk). https://youtu.be/nfS1IWIBLYc

Dankie vir julle onderstening en gebede wat dit vir ons Kofie-projek  moontlik maak om ook daaraan deel te hê. Prys die Here.

Geen opmerkings nie: