☕ (KoFie = Koninkryksfokus Internet
Evangelisasie) waar ons probeer om die Evangelie veral aan Onbereiktes (soos
Moslems), maar ook met alle ander mense, te deel.
Soos jy dalk reeds weet gebruik ons Facebook sowel as ander
Platforms soos...
★Twitter (Vischris1) en ★WhatsApp (No +27671957980)
Tydens hierdie Coronavirus Lockdown is dit ‘n uitstekende geleentheid
daarvoor…
(***alhoewel die ledigheid van baie mense en die baie ‘snert’ en Fake
News wat mense die laaste ruk deel, die internetspoed merkbaar afgebring het.
My LTE internet aflaai-spoed is tans onder 6 Mbps - omtrent ‘n kwart van my gebruiklike
gemiddelde.
Dit vergelyk swak met die wêreldgemiddelde van 63 Mbps. Ek lees 5G
het die potensiaal om dit met 1000% te verhoog)
🙏 Hou aan Bid vir
ons pogings, dat meer mense wêreldwyd, alle nasies, uiteindelik die Evangelie sal hoor (Mat 24:14)
♦️Kort Verslag:
1) Ons Ledetal (Kontakte
syfer) het die laaste ruk geweldig gegroei en staan tans op ‘n total van 37161 –
dis persone wat op een of ander wyse bereik word met die material wat ons deel.
🙏Bid dat ons sal groei om steeds meer mense te bereik - Jabes se groter grondgebied!!! 50,000, nee 100,000 teen Desember!?
2) Ons administreer tans
11 Blaaie met 4 gepaardgaande Groepe waarop ons advertensies kan plaas. (Vir ‘n lys van al ons Blaaie kyk by KoFie-projek)
3) Die nuutste is ons Franse Blad wat
op Franssprekendes fokus: « Bonnes Nouvelles pour les Francophones »
*Kyk na ‘n verslag van ons Advertensie van die Jesus film in Frans op die Blad hieronder…
*Kyk na ‘n verslag van ons Advertensie van die Jesus film in Frans op die Blad hieronder…
4) Daarnaas is ons
geaffilieer by verskeie toepaslike Blaaie en Groepe op Facebook wat met ons
Bediening kan assosieer. Ons het hier ‘n geweldige groot potensiaal om verdere
invloed te kan uitoefen, alhoewel hierdie moeilik meetbaar is.
5) Resultate vir Maart:
o
Campaigns = 248 Posts
Boosted
o
Impressions =
550,002
o
Link clicks = 14,968
o
Money spent = R1683,21
*You can calculate the money required per People response;
We invest 42 cents for every person reached – and some even
looks a second time – to see or hear something about the Gospel on their Mobile screens…
**Therefor we continue with it! To glorify God above all! Maximum glory!
***We know: The Holy Spirit will do the required follow
up that is needed.
6) ‘n Verslag van ons Jesus Film Advertensie in Frans:
*Klik op die skakel hierna om na die advertensie te kyk...
https://www.facebook.com/BonnesNouvel/posts/140790004117347
*Klik op die skakel hierna om na die advertensie te kyk...
https://www.facebook.com/BonnesNouvel/posts/140790004117347
· People reach = 9,434
· People engage = 1,368
· Link clicks = 687
· Likes = 122; Shares =77
· Comments = 29
Sjoe, dit lyk nie na 'n groot sukses nie; Maar…
Kom ons kyk daarna vanuit die perspektief van ‘n span wat prakties
met Jesus Film-evangelisasie werk:
· Gaan nooi vooraf mense
in ‘n dorp vir ‘n vertoning en deel bv 9,434 kaartjies uit (vergelyk die syfers bo).
· 1,368 mense belowe om
wel te kom kyk, maar…
· Net 687 daag wel op (met ons 2019 uitreik in Korsika het zero opgedaag nadat ons 10,000 uitnodigings versprei het)
· 122 dui daarna aan
dat hulle daarvan gehou het ("likes")
· 77 deel dit self
later verder aan hulle vriende ("shares")
· Voer opvolgesprekke met 29 persone ("comments")
Wat ‘n suksesvolle evangelisasiepoging! Prys die Here!
🙏 Bid asb. spesiaal daarvoor! Bid veral dat
ons meer Franssprekende personeel sal kry wat die opvolg kan doen.
HOE KAN JY BETROKKE RAAK?
1. Jy kan daarvoor BID!
**Registreer gerus jou naam en WhatsApp nommer (Verwysing "Bid")** om gebedsinligting per WA te ontvang.**
**WA NOMMER: +2767-195-7980**
2. Borg 'n Advertensie vir ons KoFie-projek.
Om 'n Advertensie van bv. R100 te borg...
[ONS BANKBESONDERHEDE]
* Kingdom_Focus, FNB Branch 250655, Acc no. 62676823307
* Vissers vir Christus, ABSA Centurion, Acc no. 230156042
Om 'n Advertensie van bv. R100 te borg...
[ONS BANKBESONDERHEDE]
* Kingdom_Focus, FNB Branch 250655, Acc no. 62676823307
* Vissers vir Christus, ABSA Centurion, Acc no. 230156042
No comments:
Post a Comment