Woensdag 18 September 2019

UITREIK & NAVORSINGSBESOEK NA FRANKRYK

'n Uittreksel uit my vorige epos

ONS UITREIK & NAVORSINGSBESOEK NA FRANKRYK

Ek gaan DV e.k. Donderdag saam met 'n Uitreikgroep na Frankryk (Fokus op die eiland Korsika).
Ons ondersoek lank reeds die moontlikheid van 'n Facebook-inisiatief in Frans. Behalwe Frankryk met Frans as hooftaal, is daar meer Franssprekendes buite Frankryk (veral Afrika) as in Frankryk self. (Daar is selfs 'n Franssprekende gemeente in Pretoria).
Visum is gereed; Reeds begin pak; Die nodige fondse kom ook mooi in. PdH! 
Ons vlieg Donderdag 19 - Terug DV 4 Oktober
Bid asseblief vir ons Uitreik, Beskerming, Behoeftes en Seën.
As jy ingesluit wil word in gereelde WhatsApp Gebedsversoeke oor die volgende 3 weke, stuur gerus 'n WhatsApp na +27 67 195 7980 (Verwys: KoFie-Bid)


Geen opmerkings nie: