Tuesday, November 11, 2025

HIV Docters and the Transgencder cause

Once they were heroes – why HIV doctors in SA hung their haloes on the transgender cause Opinions by Janet Giddy Nov 11, 2025

Tuesday, October 28, 2025

Gebed-Simfonie - Verhale van hoop.

Skrywer: Dr Elreza Mulder

 Gebed-simfonie is ‘n moet-lees boek vir alle voorbidders.

Dis 'n boek met aangrypende verhale van gebedsverhorings soos vertel deur Dr Elreza Mulder, bekende omroeper van Radiokansel, TWR, Radio Tygerberg en RSG. Die groot passie in haar lewe is Jesus Christus en ook om vir sendelinge te bid, veral na haar radikale bekering as ‘n rebelse predikantsdogter na ‘n ongeluk.

Die verhale in die boek inspireer gewone mense om God vas te gryp en te beleef hoe krisisse in oorwinnings omskep word deur volhardende gebed.

Die boek word op hierdie Blog by ons Bookshop verkoop met die een doel - Om meer voorbidders daaraan bloot te stel. 

Ons het 'n beperkte aantal boeke in voorraad wat ons by ons Kerksondermure Biduurgroep versprei 

Prys - R100 met uit die hand verspreiding.
(slegs om Drukkoste, Aflewering en Admin te betaal)
Doen navraag by Chris Visser, 082-9269364

Om die boek per Courier af te lewer sal vir ons doel te duur wees en lesers word dus aangemoedig om dit self by die Drukkers te bestel by... 

Kontak by...
epos@Groep7.co.za
+27 82 449 0574





Monday, October 27, 2025

Boek-Wys my die Bewyse vir God


 Goeie Nuus...

Steeds teen 'n Spesiale PRYS

Koop die 148 Bladsye eBoek -

eBoek - Nou Slegs R69

Die Afrikaanse weergawe van die Boek is nou ook beskikbaar - in lekker moderne Afrikaans wat spreek tot almal (met dank aan die Skrywer, Sibylie Marais)

Beter Nuus... Jy kan dit koop as eBoek of as Hardekopie. 

AS JESUS NIE  OPGEWEK IS UIT DIE DOOD NIE...
 is die Christelike geloof TEVERGEEFS - USELESS
en CHRISTENE is die PATETIESSTE van alle mense! 
Hulle moet liewers hulle lewens om party! 
Hierdie is reguit gesê uit…  Ja, uit die Bybel self! (1 Kor. 15) 
“So, wat se bewyse is daar  vir die Christelike geloof?” 
“Die Bybel sê mos dis waar!” “Sure. Nog iets?”

 OKAY, KOM ONS KYK NA BEWYSE: 
Bewyse vir God: 
Wat sê die Big Bang, die heelal, die ontstaan van lewe en DNA oor God? Wat wys die bestaan van die goeie en die bose oor God? 
Bewyse vir die Bybel: 
Ondersteun argeologie, buite-Bybelse manuskripte, historiese gebeure en profesieë die Bybel se geloofwaardigheid? 
Bewyse oor Jesus: 
Het Jesus regtig gesterf aan die kruis? Is Hy opgewek uit die dood? 
“Ag, nooit! Dis belaglik! Enige ander verduideliking vir die leë graf sal tog meer waarskynlik wees!” 
Jesus het selfs geclaim dat Hy God is! “Sal enigiemand wat dit claim, nie mal wees of jok nie?” 
JESUS HET GEVRA: “WIE, SÊ JULLE, IS EK?” 

So, wat sal jou antwoord wees nadat jy hierdie boek gelees het? 
’N LEUENAAR? OF MAL? OF GOD? 

*********************

Nou Slegs R69
Betaal gerus op die veilige 
PAYFAST-PLATFORM SE "BUY NOW" KNOPPIE 
Jy kan daar betaal met enige Krediet of ander Bankkaart. Jou eBoek sal onmiddelik na Betaling op jou skerm ontvang word om te lees of af te laai.


*********************

Om 'n A5-gedrukte harde kopie boek te bestel: Prys R150 (indien per hand afgelewer, soos privaat gereël) Prys R250 (Dit sluit Admin en Afleweringskoste in om die boek te laat koerier na die adres van u keuse) In hierdie geval, maak asseblief betaling vir die boek in enige van die bankrekeninge soos hieronder aangedui en volg dit op met 'n epos met al jou besonderhede na vischris@gmail.com)


Stuur asseblief 'n e-pos na Vischris@gmail.com (met u naam, besonderhede van bewys van betaling, kontak telefoonnommer, sowel as u verlangde adres vir aflewering van die Boek via Postnet of Courier Guy. Dit sou ook via ander opsies gedoen kan word as jy so verkies, bv. Pepstore se Paxi diens - na die naaste Pepstore van jou keuse) 

Thursday, October 23, 2025

Wednesday, October 15, 2025