Vrydag 14 Mei 2021

KoFie-Project : A list of all our Facebook Pages and WhatsApp Groups

Thanks for everybody's involvement in our KoFie-project. ☕🍰

My groot droom is om meer mense te kry wat hulleself as "Tech-Sendeling" as deel van ons KoFie-Missionary groep sal commit. 

Ek wil graag sulke persone vorentoe elkeen meer persoonlik help om volgens hul beskikbaarheid, gawes en belangstelling by ons Uitreike op Facebook of op WhatsApp meer sinvol betrokke te raak. 

KOFIE-SENDELINGE WHATSAPP GROEP:

Registreer op die WhatsApp Groep vir KoFie-Sendelinge hierna... 

As jy biddende so gelei voel, "join" hierdie groep en ons gesels daarvandaan verder. https://chat.whatsapp.com/KANf2sMTQsUAYm2JOSaVVj

VOLLEDIGHEIDSHALWE stuur ek ook uitnodigings na die WhatsApp Groepe waarmee ons werk. Join gerus by die Groep waarin jy belangstel, kyk wat bespreek word en werk daar mee.

MUSLIM AND CHRISTIAN CONVERSATIONS  https://chat.whatsapp.com/KUycT1yMnzp5dT2LKsW3kX

MUSLIMS ENCOINTER GOD (TESTIMONIES OF EX-MUSLIMS)  https://chat.whatsapp.com/HNTuh5gCML6B66ZnAXSXD6

AL-KITAB BIBLE STUDIE (SPESIALY PREPARED FOR MUSLIMS)  https://chat.whatsapp.com/GXD36qOgB8i5pMPWEdlsqC

GROUP FOR INTERNET CHRISTIANS  https://chat.whatsapp.com/ED5Lyw9CSiZ0rtl6T9L9C4


ONS BLAAIE OP FACEBOOK:

DIE SKAKELS VAN AL ONS FACEBOOK BLAAIE IS HIERONDER. LOER GERUS EN BESLUIT BIDDEND OF JY DAARBY BETROKKE WIL RAAK EN OP WATTER ONDERWERP (Blad) JY MEER DOELGERIG WIL SPESIALISEER. 

Hoe: Klik op die skakel van die Blad, kyk daar rond en as jy wil inskakel, "like" die Blad om daarop te registreer (die "Like" knoppie sal onder aan elke Blad se Logo te sien wees)

African Kingdom Disciples of  Jesus  
https://www.facebook.com/AfrKingDis/

Mzansi Good News of Truth 
https://www.facebook.com/OurMzansi/

Kingdom Focus News & Tools 
https://www.facebook.com/KingdomFocusNews/

Positive Politics - Rather Build than Break our South Africa 
https://www.facebook.com/builderpolitics/

Bonnes Nouvelles pour les Francophones.
https://www.facebook.com/BonnesNouvel/

Praise God all over the world where the Spirit is moving.
https://www.facebook.com/SpiritAllWorld/

Donderdag 13 Mei 2021

Our New Blog: Facts and Myths about Islam... just reached the 1000-visitor Mark!

 Yes, Our New Blog: Facts and Myths about Islam...

It just reached the 1000-visitor Mark!


Welcome to go and look into it yourself, and also Share or Forward it to a Muslim friend or colleague (our main purpose is te reach Muslim followers, help them find the TRUTH amidst of all the Myths and Facts, and finally sharing the Ultimate Truth - the Love of God - to them.
THE MOST POPULAR DIVISION: TESTIMONIES (Muslims that share their encounters with God - some of this stories is so powerful...)

Vrydag 07 Mei 2021

KoFie-Projek se Eerste Video-Getuienis op YouTube

Met ons KoFie-projek (Koninkryksfokus Internet Evangelisasie) - om die Evangelie via Sosiale Media te deel, vertel ons graag die verhale van ons medewerkers se bedienings; hoe die Here hulle geroep het en gebruik. 

Camille se besondere verhaal is die van 'n gewone vrou wat ten spyte van baie eie uitdagings met haar Moslemvriende die evangelie op 'n unieke wyse deel.


Kyk gerus na die video van Camille, ons eerste poging om Getuienisse te deel van mense op grondvlak wat saam met ons werk. 

JAMMER, EK MOES OP VERSOEK VAN CAMILLE DIE VIDEO'S VERWYDER WEENS PERSOONLIKE REDES.

INLIGTING OOR KAIROS NETWERK

INLIGTING OOR KAIROS NETWERK -

BESORGDE GEMEENTES WAT SAAMSTAAN OM DIE DWALINGE IN DIE NG KERK HOK TE SLAAN.

Donderdag 06 Mei 2021

DIE CHRISTEN EN POLITIEK

DIE CHRISTEN EN POLITIEK 

MAG (MOET) 'N CHRISTEN HOM OF HAAR OOK MET DIE POLITIEK OF EKONOMIE BEMOEI?

Wat beteken dit in ons praktyk as Jesus bid: Laat u koninkryk kom? Of Soek allereers die koninkryk van God...? Net geestelike kerkdinge?
Andy Stanley in 'n YouVersion Bybel Oordenking (Leef met Visie) stel dit so:
"Jy moet God deur jou aksies verheerlik, ongeag waar hulle plaasvind en in watter rol jy op daardie oomblik is. Jy moet God ook as 'n wederhelf, ouer, vriend, werknemer, werkgewer en landsburger verheerlik. Wat jy dus by die huis of werk doen, is niks meer of minder geestelik as wat jy by die kerk doen nie.
Gevolglik is daar 'n geestelike element in jou visie, ongeag vanuit watter kategorie in jou lewe dit spruit. Daar is geen wêreldse strewes nie. Jou visie bestaan nie onafhanklik van jou verantwoordelikheid om God te eer nie. Die uitdaging is om die verband daartussen te ontdek."
Vandag in Suid Afrika kan (mag) 'n Christen nie buite die politiek bly nie. Ja, natuurlik nie noodwendig as politikus in 'n partypolitieke pos nie, maar deur op hoogte te bly en - veral nou ook voor die komende verkiesing - biddend self te besin oor ons land se volgende leiers.
💥Wat is God se KONINKRYKSWIL vir die pad vorentoe, wat is die nodige veranderinge om 'n POSITIEWE BYDRAE te lewer, veral vir SY KONINKRYK vorentoe in Suid Afrika.
💥Maar ook as deel van jou getuienis in gesprekke met ander daaroor te praat, veral die wat nie die nuus-blootstelling het wat ons bevoorreg het nie of nie vir hulle self kan dink nie en steeds net stem soos hulle 27 jaar terug gestem het, ongeag wat intussen reeds alles gebeur het (noem maar op "staatskaping" , "korrupsie" ens.)
💢Hoe moet 'n Christen hom of haar ook in bv. die ekonomie en politieke leefwêreld handhaaf om daardie POSITIEWE CHRISTELIKE BYDRAE te lewer?
💢Ek nooi jou hiermee uit om (as deel van ons KoFie-projek = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie) by enige van ons twee Facebook BLAAIE hiervoor in te skakel.


🤔Hoe? Klik op die skakels hieronder, loer op die Blaaie en "like" dit om daaraan mee te werk!
👉POSITIVE POLITICS - Rather Build than Break our South Africa
https://www.facebook.com/builderpolitics/
👉MZANZI GOOD NEWS OF TRUTH -
('n Blad meer gemik op ons nie Afrikaanse Township gemeenskap)