BYBELSE ANTWOORDE OP GELOOFSVRAE soos WAAROM ANTWOORD GOD NIE MY GEBEDE NIE
1. Waarom antwoord God nie altyd ons gebede nie.
2. Die Gay debat en of sommige mense so gebore word
3. Sekerheid oor die Lewe ná die dood
4. Absolute Geloofsekerheid
5. Die Skepping en/of Evolusie sonder God se ingrype
6. Waar is God as kwaad en slegte goed met mense gebeur?
7. Wat om te maak met oënskynlike foute in die Bybel?
8. Ateïsme - Bestaan God werklik?
9. Die Heilige Gees: Hoe en wat dit beteken om vervul te word en onder Sy leiding te leef
10. Is die Bybel se evangelie die enigste manier om die ware God te ken of daar ander ander weë na God?
11. Sending: Moet alle mense en gemeentes dit doen?
12. Geloofsgenesing:
-Maak God steeds mense gesond soos in Bybelse Tye?
-Is dit Bybels korrek om in siekte vir iemand te sê: Deur Sy wonde sal jy genesing kry.
13. A.g.v die oorloë tans - is ons nou finaal in die eindtyd en is die Wederkoms van Christus op hande?
No comments:
Post a Comment