Donderdag 05 Oktober 2023

Ds Sakkie Weber van Eden gemeente - Verslag van Gemeente na hulle 30ste Sendingjaar

By KONINKRYKSFOKUS - KINGDOM FOCUS ... deel ons die verhale van besondere mense en hulle bedienings in die kerk.

Een hiervan is die van Eden gemeente se Sending-getuienis na 30 jaar.
Ds Sakkie Weber is die man wat voorloop met hierdie visie.
Vanjaar (2023) was hulle hoogtepunt met het hulle 30ste agtereenvolgende Sendingfees Kyk na die Video en jy sal verstaan (net 7 Minute)... https://youtu.be/LyRG-7rgjds
Kyk ook na: Eden Sending - Waar het alles begin
Kyk na die video (net 8 Minute) https://youtu.be/LyRG-7rgjds

Kontakinligting: - Ds Sakkie Weber, sweber@edenchurch.co.za of 082-257 5851 - Ds Chris Visser, vischris@gmail.com of 082-926 9364 *For more free YouTube VIDEOS from Our CHANNEL: Koninkryksfokus - Kingdom Focus SUBSCRIBE to our CHANNEL ► https://tinyurl.com/Koninkryksfokus-Kanaal
  • Besoek ook ons Blog: Koninkryksfokus.blogspot.com
  • Besoek ons Facebook Blad: www.facebook.com/KoFie-project
Lees meer oor en Raak Betrokke by ons KoFie-Projek: https://koninkryksfokus.blogspot.com/2019/06/raak-betrokke-by-ons-kofie-projek.html


Geen opmerkings nie: